Vyf vinnige yskasterte
Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.
Maklike melkkos
Een hap hiervan en ek is terug in die skoolkoshuis se eetsaal op ’n koue wintersdag...
Piesangkoek
Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar.
Heel lamskenkels met chermoula
Chermoula is ’n veeldoelige speserypasta wat ek graag saam met rooivleis, asook visgeregte, gebruik vir ’n fantastiese geurinspuiting.
Mieliemeel-kaasskons
’n Louwarm kaasskon met botter wat daarop smelt, bly een van die lekkerste dinge om vir ontbyt voor te sit.
Bloukaas-en-camembert-panskons
As jy ’n bederfontbyt wil voorsit, maar min tyd het, is hierdie resep vir jou.
Frikkadelpastei
Hierdie alles-in-een-ete is ideaal vir koeler aande.
Snoektert met krummelkors
Jy kan dié vinnige ete sonder ’n kors ook maak – dan is dit natuurlik nóg vinniger en makliker. Sit ’n mengel- en koolslaai hierby voor en jy kan ’n hele span mense in ’n japtrap kosgee.
Swartwoud-maaskaastert
Elna Kruger van Rheebok, Mosselbaai, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir gebakte terte.
Korslose souttert
As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!
Cremora-koffietert
Dié resep lewer twee middelslagterte of een baie groot tert.
Grenadellatert met vyf bestanddele
Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.
Ontbeende springbokboud, uie, aartappels
Wintertyd is wildsvleistyd! Hier’s ’n wonderlike resep uit die nuwe Landbou Boerekos.
Kerrieboontjieslaai
Aangesien ’n mens die slaai kan bottel, gee ek ’n groot resep, wat genoeg is vir sowat 6 flesse van 500 ml elk.
Toffie-appelpoeding
’n Bak vol appels in jou kombuis sluit ’n wêreld van moontlikhede oop. Of jy wil kook of bak, inlê of slaai maak – met ’n appel kan jy alles doen.
Daleen se pampoenpoffertjies
Vir die nuwe winter-uitgawe van Landbou Boerekos het die span deur die Oos-Vrystaat gereis. Hier is nog ’n voorsmakie.