Lone tree in lavender field, Provence France

ᙢᏋяⱴᏋįℓℓɛųᎦɛ Ꮳяєαɬįσи (Lone tree in field of lavender near Valensole, Provence France, ©Brian Jannsen Photography)

Afrikaans

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

Die oorspronklike volkslied van Suid-Afrika. Geskryf deur C.J. Langenhoven en getoonset deur M.L. de Villiers.

Geskryf deur C.

Cornelis Jacob Langenhoven (13/8/1873-15/7/1932) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, redakteur en politikus.  Hy het as skrywersname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie gebruik.  Sy rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was formidabel. Hy word beskou as die man wat die Afrikaners leer lees het. C.J. Langenhoven is mees bekend vir Die Stem van Suid-Afrika wat hy in 1918 geskryf het.

Afrikaans, Poetry

Cornelis Jacobus Langenhoven

Cornelis Jacobus Langenhoven

C.J. Langenhoven

Buiten Die Stem, is daar soveel ander juwele wat C.

IN 1912 het C.J. Langenhoven hoofredakteur van 'n Nederlands-Engelse blad, Het Zuid-Westen, geword. Hy het sy blad egter Afrikaans gemaak en hom daardeur beywer vir die erkenning van Afrikaans as opvoedkundige en amptelike taal van die Afrikaner.

Cornelis Jacob Langenhoven (13 Augustus 1873 - 15 Julie 1932) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, redakteur en politikus. Hy het as skrywersname C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie gebruik. Sy rol in die Afrikaanse literatuur en kultuurgeskiedenis was formidabel. Langenhoven is gebore in 1873 op Hoeko, Ladismith. Hy het later verhuis na Oudtshoorn en het uiteindelik hul bekendste burger geword.

Oudtshoorn only has three museums that are well-treasured. One of them being the home of C.J. Langenhoven - a legend in the Afrikaans language. #Oudtshoorn #Museums

Oudtshoorn only has three museums that are well-treasured. Langenhoven - a legend in the Afrikaans language.

More ideas
Pinterest
Search