Afrikaanse Blatjang/Konfyt

Collection by Louisa Van

19 
Pins
 • 
315 
Followers
Louisa Van
Baptismal sauce for everything Braai Recipes, Dip Recipes, Sauce Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Kos, Good Food, Yummy Food, South African Recipes
RecipiesCooking RecipesGood Food

Doopsous vir alles

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek dit kan bottel, in die spens kan stoor en gebruik, Relish Recipes, Chutney Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Light Recipes, Sauce Recipes, Oven Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes

Tamatie en uiesous

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout Kook 10 min in stoompot. 1 bottel asyn 3 kop suiker 2 t Kerrie (gelyk geskraap) 2 e (hoogvol) maizena So ge… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Veg Dishes, Side Dishes, Healthy Recepies, Bean Recipes, Salad Recipes
Ethnic RecipesVeg DishesSide DishesBean Recipes

Oudtydse Kerrie Boontjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Oudtydse Kerrie Boontjies Oppi spens rak Boerekos Resepte

Tomato jam is very traditional in South Africa - Once you've tasted it, you won't believe what you just ate. It tastes like a candy! There are mixes that you can find too such as tomato/chili jam, tomato/strawberry jam, etc. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Bacon Jam, Just Eat It, Canning Recipes, Recipe Today, Sweet Recipes, Quick Recipes
Bacon JamCanning RecipesSweet Recipes

Tomato Jam (“Tamatiekonfyt”)

Tomato jam is very traditional in South Africa. It’s not that common, and mainly something your granny will make. Once you’ve tasted it, you won’t believe what you just ate. It ta…

Beet Blatjang ~ bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Canning Vegetables, Veggies, Beetroot Recipes, Christmas Jam, Chutney Recipes
Canning VegetablesVeggiesBeetroot RecipesChristmas JamChutney Recipes

Beet Blatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Beet Blatjang ~ bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte

TAMATIEBLATJANG: Die blatjang het ’n heerlike soetsuur smaak en dis glad nie baie sterk nie. Die resep is maklik en die liplekker eindproduk kan jy voorsit met baie geregte. South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Chutneys, Kos, Food Photography Styling, Food Styling, Sauce Dips, Sauces
Food Photography StylingFood StylingSauce Dips

SARIE

Sarie

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water bruin asyn 10 ml pepperkorrels klein uitjies kookwater 2 rooi brand r… South African Dishes, South African Recipes, Pickle Onions Recipe, Vodka Potato, Vinegar Cucumbers, Home Canning Recipes, Garlic Infused Olive Oil, Pickle Vodka, Pickled Onions
Pickle Onions RecipePickle VodkaPickled Onions

Piekel uitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Piekel uitjies Oppi spens rak Boerekos Resepte

Perske-en-appelkoos-blatjang, Die lekker ding van dié blatjang is dat jy droëvrugte gebruik – jy kan dus heeljaar blatjang kook Chutney Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Recipies, Health Recipes, Kos, Chutneys, Peach Chutney, Jar Of Jam

SARIE

Sarie

kerrie komkommers South African Dishes, South African Recipes, Kos, Decadent Food, Dehydrated Food, Canning Recipes, Food To Make, Vegan Recipes, Lovers
Decadent FoodDehydrated FoodCanning RecipesVegan Recipes

KERRIE-KOMKOMMERS - Food Lovers Recipes

Bestandele: 500 g groenvye 1 liter koue water 1 liter kook water 5 ml kalk 2 vye blare Fig Recipes, Canning Recipes, Coffee Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Fig Preserves Recipe, Fresco, Kos
Fig RecipesCanning RecipesRecipies

Heel Groen Vye Konfyt

Bestandele: 500 g groenvye 1 liter koue water 1 liter kook water 5 ml kalk 2 vye blare Stroop: 500g wit suiker 750 ml water 10 ml suurlemoensap of 1 ml wynsteensuur 1 stuk pypkaneel Hou die stingels aan en skil dun of skraap die velletjie af. Sny 'n kruis in die onderkant van elke vy. Meng koue water en kalk, plaas vye in oplossing en laat oornag week. Spoel onder koue kraan water af. Plaas in 'n vuurvaste bak en voeg kookwater en blare by. Bedek en plaas in mikrogolf 8-10 min by volle krag…

(8-10 porsies)1kg wortels gesny2 uie in ringe gesyn2 soetrissies ontpit en in repe gesny1 pakkie tamatiesoppoeier 250ml water200ml wit asyn125ml kookolie250ml suiker10ml Worcestersous7ml aangemaakte mostertSou en peper na smaakKook die wortels tot half gaar, sag maar nie pap nie. Gooi in vergiettes en spoel af met koue water en dreineer. Rangskik wortels, soetrissies en uie in … Copper Pennies Recipe Carrots, Home Canning Recipes, Cooking Recipes, Copper Penny Salad, Veggie Recipes, Salad Recipes, African Salad, Good Food, Yummy Food
Cooking RecipesCopper Penny SaladAfrican SaladGood Food

KOPERPENNIE WORTEL SLAAI - Food Lovers Recipes

kerrie kool Home Canning Recipes, Cooking Recipes, Cabbage Recipes, Veggie Recipes, Cabbage Curry, Canning Vegetables, Veggies, Pickled Cabbage, Decadent Food

Inlê Groente / Bottled Vegetables

Tamatiebladjang Tomato Chilli Jam, Sweet Chilli Sauce, Tomato Sauce, South African Dishes, South African Recipes, Canes Food, Kos, Real Food Recipes, Cooking Recipes
Tomato Chilli JamTomato SauceReal Food RecipesCooking Recipes

KOOK EN GENIET SE TAMATIEBLATJANG

lemoenskille, gewas suiker 3 k water sap van 1 suurlemoen Rasper die lemoene liggies om die olieselletjies te breek. Kumquat Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, How To Read A Recipe, Fruits And Veggies, Chutney

Lemoenrolletjieskonfyt – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lemoenrolletjieskonfyt Oppi spens rak Boerekos Resepte

Geen blatjang wat n mens in die winkels koop is so lekker soos tuisgemaakte blatjang nie. Onion Recipes, Chutney Recipes, Sauce Recipes, Curry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Homemade Flour Tortillas
Onion RecipesChutney RecipesCurry RecipesEthnic Recipes

[Resep] Ma Cielie se perskeblatjang | Maroela Media

Geen blatjang wat ’n mens in die winkels koop is so lekker soos tuisgemaakte blatjang nie.

Resepte / Recipes - Page 4 of 1942 - Food Lovers Recipes South African Dishes, South African Recipes, Apple Cider Vinegar Chicken, Sweet Carrot, Fig Jam, Dried Figs, Creamed Spinach, Hot Sauce Bottles, Chutney
Apple Cider Vinegar ChickenSweet CarrotDried FigsChutney

Resepte / Recipes - Page 4 of 1941 - Food Lovers Recipes

HELEEN SE BACONKIP HOENDER 1 gaar hoender (ontbeen) 2 koppies gaar noedels (meet rou af) 1 pakkie sampioensop 2 koppies water 2 koppies melk 1 koppie mayonnaise ½ pakkie bacon kips, fyngedruk 1 koppie cheddarkaas, gerasper