Uyskas yert

Collection by Theresa Janse

7 
Pins
 • 
23 
Followers
No-Bake Pineapple Cream Cake is so so easy and quick to make. It is incredibly delicious and looks great too. This a delicious easy dessert that you will be proud serving to your guests. Brownie Desserts, Oreo Dessert, Mini Desserts, No Bake Desserts, Easy Desserts, Delicious Desserts, Dessert Food, Potluck Desserts, Dessert Ideas

Pynappel yskastert PYNAPPEL YSKASTERT Kors: 1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk) 100gr botter (gesmelt) Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan. Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak Vulsel: 1 Blikkie kondensmelk 125ml (1/2 kop suurlemoensap) 1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed) 300ml room (styfgeklits) Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by Vou die room in Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies Sit in die…

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Appetiser Recipes, Eggless Recipes, Pudding Recipes

Yskaslagie-poeding

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Oven Recipes, Pudding Recipes, Quick Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Milk Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Cheesecake Recipes, Mocha Cheesecake, Chocolate Cheesecake

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!