Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook
LAAI DIT AF: Selfoonagtergronde
Klik hier om dit af te laai
"Your worst day can never be bad enough that you are outside the reach of God's grace. Keep the faith and trust Him."
Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11
Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook
Al verdien ek NIKS, gee God vir my ALLES wat ek nodig het.
Ons het Hom lief
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…
U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105
U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105
want so lief het GOD die wêreld gehad
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16