Pampoen Koekies - South African Pumpkin Fritters - Monsoon Cooking
Eggless Pampoen Koekies - Famous South African dessert made with Pumpkin puree. These fritters are mildly sweetened and can be served with powdered sugar.
Maalvleis-en-aartappelgebak
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.
OUMA KOEKIE SE BIEDOUW TUNA
PAMPOENTERT MET ROOM
MAALVLEIS - WIL OPHOU MAAR KAN NIE GEREG
Annette Strydom Kolb Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het. WIL OPHOU MAAR KAN NIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html 500gr mince 1 ui 250gr Shredded bacon 1 punnet Mushrooms 1 green pepper 1 blikkie sweetcorn 10ml knoffel 10ml origanum 30ml chutney 30 ml bruin suiker 1 blikkie tamatie uie smoor 1 pakkie tomato paste Sout en peper. 1 pak spaghetti Cheddar kaas Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep…
PAPTERT - verby lekker - Marinda Kook
Braaivleis met n paptert is die ware Jakob. Die paptert kan al die vorige dag gemaak word en net op die dag van die braai in die oond gesteek word. Jy kan n paptert verskeie geure en smake gee. Dis Continue reading PAPTERT – verby lekker→
LEKKERSTE PAMPOENTERT
Malva Pudding - A Traditional South African Dessert Recipe With Amarula
This malva pudding recipe, also known as malvapoeding, is a classic South African dessert loved by many in the Rainbow Nation. You will love this easy recipe, especially with Amarula.
VINGERHAPPIES & DOOPSOUSE
HOE OM KAAS TE BEDIEN Hier gee ‘Leon die Melkman’ raad oor kaas. HOE BEDIEN EK KAAS? Bedien alle kase by kamertemperatuur. Dit verseker dat die delikate – en soms minder delikate – geure...
VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook
By ons was Vrydae altyd visdae. Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik. En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg Continue reading VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak→
Gebakte Niknaks Groenbonegereg
ERTJIE LAGIE SLAAI
ERTJIE LAGIE SLAAI http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ertjie-lagie-slaai.html Hierdie slaai moet verkieslik in die oggend gemaak word vir die aand, maar as dit al die vorige dag gemaak word dan is die slaai op sy lekkerste. 1 Kropslaai, in stukkies gebreek of gesny Fyn gerasperde rou uie Spek en sampioene in blokkies gesny en gebraai Omtrent 6 hardgekookte eiers, gesny 500 g Gevriesde Petite Pois Ertjies (rou) Miracle Whip of enige Mayonnaise Gerasperde Kaas Pak al…
OUTYDSE GEMMER POEDING - Food Lovers Recipes
FLIPPEN LEKKA GEBRAAIDE AARTAPPELS
FLIPPEN LEKKA GEBRAAIDE AARTAPPELS750ml Kookolie 750ml koue water 8 tot 12 Medium grootte aartappels geskil en halfeer. Plaas koue olie en koue water bymekaar in pot. Voeg die heel aartappels by en plaas deksel op. Plaas op stoofplaat op hoogste stelling. Kook vir sowat 45 minute. Verwyder deksel en braai vir nog sowat 15 minute. Op hierdie stadium het al die water reeds verdamp. MOET NOOIT ROER NIE. Verwyder uit olie en besprinkel met Flippen Lekka Spice. Die aartappels sal vir ten minste…