SUID AFRIKAANSE RESEPTE

Collection by Maria Kruger

8 
Pins
Suurlemoenpoeding - dit vorm 'n heelikke sousie onder die gebakte poediinglaag.

Suurlemoenpoeding

As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

Miniature Crustless Spinach and Feta Quiches

Recipes, menus, cooking tips, food and cookbooks - Keyingredient

Keyingredient is a recipe website fed by our members. Join us, contribute and be rewarded!

Outydse asynpoeding Outydse asynpoeding Sous 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml...

Outydse asynpoeding

Outydse asynpoeding Sous 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda 10 ml gemmer 1 ml sout 2 ml neutmuskaat 30 ml appelkooskonfyt Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir 5 minute en laat afkoel. Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ‘n oondbak van 26 cm met botter. Verroom die botter en suiker tot lig en romerig. Klits die eiers een vir een by. Sif die droë bestanddele saam en roer dit…

Ek mis myself al hoe minder. (Elizabeth Eybers)

RSG - Dis die een! || Resepte || Kekkel-bobotie (Hoenderbobotie)

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: BRANDEWYNPOEDING

BRANDEWYNPOEDING

Helena Kruger Kaapse Brandewynpoeding Deur ARINA DU PLESSIS Beslag 250 g dadels, ontpit en fyn gekap 5 ml (1 t) koeksoda 250 ml (1 k) kookwater 125 g botter 250 ml (1 k) ligbruinsuiker 2 eiers, geklits 500 ml (2 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier 2 ml (½t) sout 250 ml (1 k) pekanneute, gekap Sous 15 ml (1 E) botter 310 ml (1¼k) ligbruinsuiker 180 ml (3/4 k) water 125 ml (½k) brandewyn 5 ml (1 t) vanieljegeursel Voorverhit oond tot 180 °C en smeer ’n tertbak met botter. Sit dadels in ’n bak en…