Goeie more

Collection by Krugerlorna • Last updated 3 days ago

295 
Pins

Môre pragtige vrou van God

Môre pragtige vrou van God 'n Juweel kan nie gepoleer word sonder wrywing nie, so ook nie die mens sonder beproewing nie! Elke dag poleer God ons, onthou jy is 'n Diamant in God se oog! Koester Ons Taal / Facebook