Skool

Collection by Nici Kruger

9 
Pins
 • 
7 
Followers
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Alphabet Writing, Teaching Aids

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

Essay on the book of psalms 91 There are 150 psalms in the Book of Psalms that were written over the span of 800 years. Most of the Psalms written were made to. Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, Kindergarten Lessons, Preschool Learning Activities, Kids Learning Activities, Classroom Activities, Afrikaans Language, Classroom Expectations

WordPress.com

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Primary School Education, Kids Education, Activities For 5 Year Olds, Preschool Activities, Grade R Worksheets, Afrikaans Language, Toddler Development, Teaching Reading, Speech And Language

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte & Flitskaarte

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë klaarmakers!

by admin Bookbuzz - issuu English Grammar Worksheets, 1st Grade Worksheets, School Worksheets, School Resources, Learning Activities, Kids Learning, Afrikaans Language, Classroom Expectations, School Posters

SkerpmakerB3

Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 4, Published: 2013-01-22