Resep wat ek by vriendin gekry het - lekkerste tert wat ek ooit geeet het 60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag: Meng kakao met kookwater laat…

Foto: 101 Kleinkoekies

Vakansie sonder koekies is mos nie vakansie nie. Vlakoekies is altyd ʼn wenner en perfek vir ʼn peuselhappie voor ʼn oggendstappie op die strand.

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Vrouekeur | Dadelvierkantjies

Dadelvierkantjies ongeveer 48 koekies 1 l x 250 ml) suiker 187 ml k) melk . 125 g (½ blok) botter 250 g pakkie) da.

More ideas
Pinterest
Search