My josieliefkind
Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...
Kom ons droom saam! #Afrikaans #Lekke
Good Housekeeping
Druk gerus ons aanhalings uit of 'pin' hulle op Pinterest: pinterest.com/ghsouthafrica
En deur die jare.....
Dis iets wat ek baie doen deesdae...stil word...dis waar ek gemaklik voel...myself voel sonder die nut van woorde of aksies...net stil word.
Ja, die hele wêreld word stil .. En luister in die donker uur .. Na die naggeluide .. Van Lisa se klavier ..
Trots SA/ Proudly South African Foto: Wesley Vorster www.leef.co.za
Dit maak nie saak hoe jy aan die buitekant lyk nie. Dis hoe jy binne lyk wat saak maak. #Afrikaans #Quotes #Netvirjou
"Bitterbessie dagbreek" deur Ingrid Jonker.
hy is nie perfek nie, maar hy is al wat ek wil hê