Afrikaans quotes

Collection by Kotie Duffey • Last updated 5 weeks ago

57 
Pins
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag wat jy more vind die pyn van gister laat verdwyn. Bible Verses Quotes, Words Quotes, Wise Words, Me Quotes, Funny Quotes, Sayings, Qoutes, Afrikaanse Quotes, Four Letter Words

Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag wat jy more vind die pyn van gister laat verdwyn.

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Teks - Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Prayer Verses, Prayer Book, Prayer Quotes, Bible Study Notebook, Afrikaanse Quotes

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk African Quotes, Best Quotes, Love Quotes, Evening Greetings, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Night Messages, Good Morning Good Night, Wedding Quotes

'n Hart wat liefhet bly vir ewig jonk

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander Afrikaanse Quotes, Sign Quotes, Today Quotes, Wise Words, Quotes To Live By, Bible Verses, Encouragement, Inspirational Quotes, Motivational

Hoe lyk die voetspore wat jy los in mense se lewens?

Om meer te lees van die boek, kliek hier. Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns. Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel gedagtes, lag, huil en skinder soms oor dié wat in ons wêreld in beweeg asof dit alledaags is sonder om te dink aan die nagevolge; alles het in ‘n meerdere of mindere…

  Bible Quotes, Qoutes, Diy And Crafts, Arts And Crafts, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Special Quotes, My Land, Vintage Labels

Geluk is tuisgemaak - Afrikaans Gesegde Square Sticker

Geluk is tuisgemaak - Afrikaans Gesegde Square Sticker Size: Large, 3 inch. Gender: unisex. Age Group: adult.

  True Quotes, Qoutes, Funny Quotes, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Living Water, My Roots, E Cards, Psalms

Mag jy uit die piering drink omdat jou koppie oorloop van liefde en vrede