When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Braai en Bygeregte

Collection by Boerekos .com

21 
Pins
 • 
889 
Followers
Boerekos .com
Biltong en Kaas Paptert | Boerekos – Kook met Nostalgie Pasta Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Pap Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong, Dinner Tonight, Entrees

Biltong en Kaas Paptert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot blik gekapte tamaties handvol klam gekerfde biltong Baie cheddarkaas ; gerasper Sout en peper na smaak . Metode: Verhit die oond tot 220°C. Smeer ‘n 25 cm oondvaste bak. Pap: Gooi die water, tiemie…

Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, African Dessert, Cooking Bread, Savoury Baking

Karamel potbroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maa…

Stokbrood | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Raw Food Recipes, No Knead Bread, South African Recipes, Bread Bun, Fresh Bread, Taste Of Home, Soul Food, Food To Make

Stokbrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie een is altyd lekker om die kinders mee besig te hou. Sif saam: 2 Koppies koekmeel 2t Bakpoeier 2t Suiker 1/2 t Sout Vryf 2 eetlepels margarien in. Meng dan 1x geklitste eier en 75ml melk en…

Planne met Braaibroodjies | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Pie, Biltong, Campfire Food, Hot Cross Buns, South African Recipes, Marmite, Stuffed Green Peppers, Soul Food, Fudge

Planne met Braaibroodjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulse…

My “Spur style” Uieringe Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Melktert, Rump Steak, Biltong, South African Recipes, How To Grill Steak

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Heerlike deegbolletjies vir braaivleis | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Cooking Recipes, Campfire Food, South African Recipes, Types Of Food, Outdoor Cooking, Scones, Side Dishes, Bbq

Heerlike deegbolletjies vir braaivleis – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse 1 pakkie deeg van Spar 250 ml room 250 ml melk gerasperde kaas Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng…

Peri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie – Boerekos – Kook met Nostalgie Sweets Recipes, No Bake Desserts, Melktert, Broccoli Soup, Tasty, Yummy Food, Types Of Food, Different Recipes, Recipies

Dubbel Sjokolade Potjie Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Verras almal met die heerlike Dubbel Sjokoladepotjjie Poeding bederf vir langs die braaivleis vuur of op kamp ( genoeg vir 4 groot porsies) Beslag: 250g bruismeel 2 el kakao poeier 2 el milo poeier 125 ml suiker 2 eiers 3 el botter (gesmelt) 125 ml melk 1 tl vanieljegeursel mespunt sout 1 x 80g blok bitter donkersjokolade opgebreek in blokkies 1 x 100g giant Bar-one opgekap in stukkies . Sous: 2 kop bruinsuiker 3 el kakao poeier 200 ml kookwater 200 ml ingedampte melk . Vir die poeding…

So by my Kool – Boerekos – Kook met Nostalgie Iron Skillet Recipes, Skillet Meals, Condensed Milk Recipes, Campfire Food, South African Recipes, Types Of Food, Family Meals, Yummy Food, Delicious Recipes

So by my Kool – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heel gebakte Koolkop oor die kole. So ietsie anders as die gewoon. Heerlike bygereg vir braaivleis. . 1 medium koolkop botter 125 ml room aromat na smaak rooi peper na smaak (cayenne peper) peper & sout na smaak paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus kaas in skywe gesny 8 repe spek olyfolie *swaargewig foelie. Verwyder die koolkop se buitekantste blare en spoel mooi af onder kouewater Gebruik ‘n broodbord en skerp mes. Draai die koolkop dat sy knol na onder wys, plaas op die broodbord Sny…

Mieliepaptert | Boerekos – Kook met Nostalgie Campfire Food, Homemade, Afrikaans, Baking, Ethnic Recipes, Dinner Ideas, Nostalgia, Home Made, Camp Fire Food

Mieliepaptert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1L kookwater 5ml sout 250ml mieliemeel 300g sampioene,in botter gebraai 125ml grondbone 200g spek, gesny en gebraai 250ml Cheddar, gerasper 37,5ml room of ingedampte melk(Ideal Milk) sout, peper en…

( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik) paar pakkies lang repies spek So gemaak: Ryg die … Meat Recipes, Catering, Pork, Yummy Food, Beef, Kebabs, Ethnic Recipes, Whiskey, Nostalgia

Spek en Kersie Kebabs – Boerekos – Kook met Nostalgie

Benodighede: 1 Kop heuning 1/4 kop soya sous glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik) paar pakkies lang repies spek So gemaak: Ryg die spek en kersies beurtelings soos ‘n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in ‘n bak, meng heuning en soya goed saam, Gooi oor sosaties, .Kan dadelik gebruik word, of laat dit ‘n paar uur of oornag staan. Oor stadig kole en draai gereeld dat hy nie brand nie. of bak in…

vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter lemoenskil gerasper Plaas die patat op ‘n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sod… Braai Recipes, Cooking Recipes, Wood Stove Cooking, Vintage Cooking, Campfire Food, South African Recipes, Camping Supplies, Freeze Drying, Camping Equipment

Kampvuur Lemoenpatat – Boerekos – Kook met Nostalgie

vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter 3ml lemoenskil gerasper Plaas die patat op ‘n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sod…

Smul lekker Lamskenkels oppi stoof , ook heerlik resep vir potjie op die vuur( gebruik swart plaboom pot as jy een byderhand het) 1 heel lamskenkel per persoon 1 kop koekmeel 4 el botter 1 el olie … Steak Recipes, Cooking Recipes, Types Of Food, Food To Make, Lamb, Grilling, Favorite Recipes, Meet, Gin

“Flamed grill” lamsrib – Boerekos – Kook met Nostalgie

“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens n…

Staan Ribbetjie | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Rump Steak, South African Recipes, Types Of Food, Nostalgia

Staan Ribbetjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Staan en sit kuier om die vuur en staar vir die vlamme lekkerte, maak tyd vir die een 1 Lams/skaapribbetjie 125 ml Suurlemoensap Sout en Peper Toeknyprooster Maak seker die bene aan die bokant hegkant van die ribbes is gekraak (deur gekeep) *Opsioneel – Sny die vetkant met n skerp met in blokkies so 1cm diep Vryf goed met suurlemoensap Plaas rib in toeknyprooster Maak ‘n lekker hout vuur sodra jy reg is om te begin braai, die vuurtjie hoef nie groot te wees nie, want jy gaan heeltyd ‘n…

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Beef Steak Recipes, Recipe For 4, Types Of Food, Outdoor Cooking, Grilling, Roast, Heels, Nostalgia

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hoe ook al, ‘n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml…

Regop Hoender “flattie” oor die kole | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Rump Steak, Types Of Food, Chicken, Nostalgia, Cubs

Regop Hoender “flattie” oor die kole – Boerekos – Kook met Nostalgie

Niks gesukkel en geen gemors van souse nie. Sit en kuier lekkerte, maak tyd vir die een 1 Groot Heel Plaashoender Suurlemoensap Portugese Hoender speserye Sout en Peper na smaak *Toeknyprooster Was die hoender deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; veral om die vlerkies en verwyder dit Plaas die hoender met rugkant na onder op ’n houtbord Gebruik ’n skerp mes en maak diep sny van die borsbeen tot deur die maagvel. Sny dit versigtig los. Draai die hoender om met borskant na…

“Flamed Grill” T-Bone – Boerekos – Kook met Nostalgie Rump Steak, T Bone Steak, Cross Buns Recipe, Bun Recipe, Tzatziki Recipes, All Bran, Biltong, Hot Cross Buns, Coconut Recipes

“Flamed Grill” T-Bone – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste manier van Steak Braai. Sodra die hout vuur goed aan die gang is, en kole het maar genoeg vlam ook, sal die braai proses vinnig verby wees, met die vleis in die toeknyprooster is dit gemaklik om te beheer oor die vlamme, tot perfeksie., sommer so terwyl jy om die vuur staan ​. . Die grootste T-Bone Steak vir elkeen (matured) Suurlemoensap Sout en Peper na smaak *Toeknyprooster Smeer die vleis met suurlemoensap , en laat so half uur lê As jou vuurtjie reg is, plaas nou die…