Bottel en Bêre Resepte

Collection by Boerekos .com

30 
Pins
 • 
660 
Followers

Preserveer , bottel en bere nes soos op ouma se spensrakke

Boerekos .com
Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout Kook 10 min in stoompot. 1 bottel asyn 3 kop suiker 2 t Kerrie (gelyk geskraap) 2 e (hoogvol) maizena So ge… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Healthy Recepies, Veg Dishes, Green Bean Recipes, Canning Recipes, Salad Recipes, Vegetable Recipes

Oudtydse Kerrie Boontjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. Maak pasta van maizena, borrie en Kerrie. Roer in kokende mengsel Gooi oor bone en gekerfde ui Kook 10 minute Bottel warm

Beet Blatjang ~ bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte Beet Recipes, Chutney Recipes, Canning Recipes, Mexican Food Recipes, Recipies, Salad Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Beet Blatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

-bottel en bêre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 minute. Voeg die volgende by: 45 ml Mazeina gemeng met bietjie water Voeg by die kokende mengsel en kook deur. Bottel in gesteriliseerde bottels terwyl nog warm is.

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water bruin asyn 10 ml pepperkorrels klein uitjies kookwater 2 rooi brand r… South African Dishes, South African Recipes, Pickle Onions Recipe, Vodka Potato, Vinegar Cucumbers, Garlic Infused Olive Oil, Post Workout Drink, Pickle Vodka, Pickled Onions

Piekel uitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water 750ml bruin asyn 10 ml pepperkorrels 1.5kg klein uitjies kookwater 2 rooi brand rissies, 2 groen brand rissies 2 lourierblare Los growwe sout in 2kop water op en sit ongeskilde uitjies oornag daarin. Dreineer en plaas uitjies in groot bak. Gooi kookwater oor uitjies sodat alles goed bedek is. Laat staan 10 minute in kookwater Haal uitjies uit en verwyder skilletjies. Gooi die…

2 kg ryp tamataies Kookwater kop wit suiker ml suurlemoensap gekneusde groen gemmerstukke Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 1 – 2 minute lank, trek skille af en w… Jam Recipes, Cooking Recipes, Recipies, What's Cooking, Brunch Recipes, Strawberry Jam Recipe, Tomato Jam, South African Recipes, Instant Pot Pressure Cooker

Ryp Tamatie Konfyt – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 kg ryp tamataies Kookwater 7½ kop wit suiker 37,5 ml suurlemoensap gekneusde groen gemmerstukke – fyn opgesny Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 1 – 2 minute lank, trek skille af en weeg. Kap tamaties in blokkies. Pak die tamaties en suiker in lae in swaarboomkastrol, voeg die suurlemoensap by en verhit dit baie stadig oor lae hitte totdat die suiker gesmelt het, of laat staan dit oornag. Verhoog hitte sodra suiker opgelos het, voeg gemmer by en kook tot die…

Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd 1 blikkie kondensmelk, bruin asyn, teelepels gelykvol mosterd poeier * meng goed en laat staan oornag lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong… Canning Recipes, Wine Recipes, My Recipes, Snack Recipes, Favorite Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Yummy Mummy

Kondensmelk Mosterd – Boerekos – Kook met Nostalgie

Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd 1 blikkie kondensmelk, 125ml bruin asyn, 2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier * meng goed en laat staan oornag lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong , kouevleis *Bul van der Merwe via Facebook Boerekos Kook Met Nostalgie

Kerriekool – bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte Pickled Vegetables Recipe, Marinade Sauce, South African Recipes, Roasted Potatoes, Canning Recipes, Diy Food, Chutney, Superfood, Vegetable Recipes

Kerriekool – bottel en bêre – Boerekos – Kook met Nostalgie

bottel en bêre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt 65g tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 tl matige kerriepoeier 2 lourierblare 1 kaneelstokkies 1 el suurlemoenkwas 500ml water Plaas al die bestanddele in ‘n groot kastrol en meng deeglik. Bring tot kookpunt en kook dan nog sowat 5 minute lank totdat die kool, wortels en uie net sag is en die sous effens verdik. Roer af en toe. Laat…

Search Results for “Beet” – Boerekos – Kook met Nostalgie Beetroot Recipes, Vegan Recipes, Salad Recipes, Canning Beets, South African Recipes, Canning Recipes, Baking Tips, Food For Thought, Good Food

Skoonsus Dawn se gebottelde beet – Boerekos – Kook met Nostalgie

500ml (2k) asyn 750ml (3k) suiker 6x250ml (6k) gerasperde/in blokkies gesny gaar beet 2 groot uie, fyn gekerf 15ml (1eetl) matige kerriepoeier 45ml (3eetl) mielieblom 5ml (1teel) sout 2.5ml (halwe teel) gemaalde gemmer Verhit asyn en suiker oor lae hitte, roer tot suiker opgelos is. Voeg beet en uie by, prut vir 10 min. Meng res van bestanddele met ‘n bietjie water en voeg by. Kook saam vir 5 min of net tot dik. Skep warm beet in gesteriliseerde bottels en verseël terwyl nog warm. Heerlik en…

Kerriesous vir ingelegde vis: Oppi spens rak Boerekos Resepte South African Recipes, Indian Food Recipes, New Recipes, Ethnic Recipes, Recipies, Curry Recipes, Seafood Recipes, Fish Dishes, Canning Recipes

Kerrievis – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny ½ koppie kookolie 6 groot uie – in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies – gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ml gemmer, gestamp 1½ koppie suiker 100 ml water 4 lourierblare In ‘n lekker groot kastrol, maak kookolie warm Braai saam: knoffel, gemmer, uieringe tot uie deurskynend is Draai hitte op laag, voeg kerriepoeier, ster anys, lourierblare by, en…

Rissieblatjang ~ Hy byt lekker…!! Oppi spens rak Boerekos Resepte South African Dishes, South African Recipes, Asian Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Apple Chutney, Preserving Food, Fruits And Veggies, Recipies

Rissieblatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 10 pepperdews – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 koppies appelkooskonfyt of perskekonfyt (die stukke) knyp sout bietjie kookolie – vir braai Soteer uie en knoffel tot deurskynend en meng dan rissies by, braai so bietjie , gooi die bruin asyn by en kook 5 minute lank. Voeg…

Bottel en Bêre – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie Top Recipes, Sauce Recipes, Recipies, Desserts To Make, Food To Make, Marinade Sauce, South African Recipes, Spice Mixes, Yummy Eats

Bêre mengsel vir Souspoeier – Boerekos – Kook met Nostalgie

200g maizena 250g bisto poeier 1 pakkie bruin uiesop poeier 1 pakkie tamatiesop poeier 1 pakkie sampioensop poeier Meng goed deur, hou in lugdigte houer Gebruik soos verlang na dikte van sous wat verlang word Maak 2 – 3 teelepels vol met bietjie water aan in ‘n beker tot gladde pasta , gooi by gereg en laat kook tot verlangde verdikking

Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n… Pickled Watermelon Rind, Watermelon Pickles, Sweet Watermelon, Watermelon Recipes, Watermelon Rind Preserves, Relish Recipes, Canning Recipes, Fig Recipes, Jelly Recipes

Waatlemoenkonfyt – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n vurk en weeg die stukke. Plaas die waatlemoen oornag in ‘n kalkoplossing gemaak van 12,5 ml kalk en 3,6 liter water. Spoel die volgende dag baie goed af en laat in skoon water week vir ten minste 2 uur. Plaas skoon water in ‘n groot kastrol en verhit tot kookpunt. Voeg die stukke waatlemoen een vir een by…

Rissieblatjang ~ Hy byt lekker…!!  Oppi spens rak Boerekos Resepte Homemade Soup, Canning Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Chutney, No Cook Meals, Preserves, Afrikaans, Spices

Rissieblatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 1 pepperdew – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 koppies appelkooskonfyt of perskekonfyt (die stukke) knyp sout bietjie kookolie – vir braai Soteer uie en knoffel tot deurskynend en meng dan rissies by, braai so bietjie , gooi die bruin asyn by en kook 5 minute lank. Voeg…

Bottel en Bêre – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, English Food, Types Of Food, Bread Recipes, Recipies, Homemade, Afrikaans, Lou, Desserts

Aartappelsuurdeeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

Aartappelsuurdeeg – Rika Coetzee Bosch -via-facebook 2 medium aartappels 500 ml gekookte water 3 ml aktiewe droë gis of 5 g persgis 125 ml lou water 25 ml suiker 10 ml sout fles met deksel Was, skil en rasper die aartappels, gooi kookwater oor en laat afkoel. Week die gis in die 125 ml lou water. Meng die suiker, sout en geweekte gis goed met die lou aartappelmengsel, gooi in die fles en skroef toe maar nie styf vas nie. Maak warm toe en laat vir 6 tot 8 ure lank of oornag op ‘n warmerige…

Bottel en Bêre – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Canning Recipes, Types Of Food, Light Recipes, Pickles, Cucumber, Veggies, Favorite Recipes, Afrikaans

Bottel en Bêre Engelse Komkommers – Boerekos – Kook met Nostalgie

5 groot engelse komkommers – in lekker dun skywe gesny 1 groot ui in snippers gesny 1k water 5 kop wit asyn 1 kop bruin asyn 3 kop suiker suiker 1 bayleave per bottel 1 ster anys per bottel knypie sout Gooi al die bestandele in kastrol,(behalwe komkommer) , bring tot kookpunt, maak seker suiker is gesmelt Voeg komkommer snye by, kook bietjie tot verkleur. Bottel komkommer met uiesnippers , giet vol met vloeistof, sit anys en bayleave in elke bottel en verseël.

Tuisgemaakte Suurdeeg So gemaak: Oppi spens rak Boerekos Resepte South African Recipes, Ethnic Recipes, Ma Baker, Rump Steak, Biltong, Bread Rolls, Fun Drinks, Bread Recipes, Breads

Tuisgemaakte Suurdeeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

So gemaak: Om nuwe plantjie te maak Gebruik ‘n vrugtefles en plaas so min of meer ½ koppie rosyne (met pitte) daarin. Maak fles so ¾ met sterk lou water vol en sit half eetlepel sout, 2 eetlepels suiker en 1 eetlepel koek meel by. Meng goed en laat staan op ‘n warm plek om te gis. Gooi na 2 dae die meeste water af (so ongeveer ¾). Sit weer dieselfde hoeveelhede sout, suiker en meel by en weer sterk warm water (moet nie kook warm wees nie anders sal dit die platjie doodbrand). Laat staan so 2…

Rissie en Ui sous Oppi spens rak Boerekos Resepte Salad Recipes, Dessert Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, Desserts, South African Recipes, Ethnic Recipes, Ma Baker, Rump Steak

Rissie en Ui sous – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele : 1 groot ui fyn gekerf 180gr vars rissies rooi en groen gemeng (sade verwyder en fyn gekerf) 1 teelepels growwe sout 1 teelepel paprika 1/4 teelepel cayenne 1/2 teelepel droe knoffel vlokkies 1/2 teelepel koljander sade fyn gedruk 1/2 koppie wit druiwe asyn Metode: Sit al die bestandele behalwe asyn in ‘n medium grote pot. Bedek net net met kook water. Kook op lae hitte tot goed sag. Voeg halwe koppie wit druiwe asyn by en kook nog 5 minute. Gooi dadelik in ‘n bottel draai toe…

Pinterest