Beskuit Resepte

Collection by Boerekos .com

14 
Pins
 • 
629 
Followers

Tuisgebak die beste !

Boerekos .com
Mussballbrot ~ Nostalgisch, also direkt aus Omas Boerekos-Kochrezepten brood resep Eggless Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes, Tart Recipes, Quick Recipes, Brunch Recipes, Vegetarian Recipes, Rusk Recipe

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Special Recipes, Different Recipes, Sweet Recipes, Breakfast Recipes

Soetmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg die suiker en sout ook by die melk en roer oor stadige hitte tot die botter gesmelt is. Voeg die olie en die geklitste eiers by. 3. Sif die bruismeel en kremetart saam. Roer die melkmengsel wat louwarm moet wees, daarin. 4. Meng en knie dit omtrent 10 minute lank tot die deeg glad is. 5. Maak bolletjies en…

Onthou dae Anys Beskuit kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die ko… A Food, Good Food, Food And Drink, Yummy Food, Rusk Recipe, Canned Pears, South African Recipes, Different Recipes, Sweet Recipes

Anys Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam en voeg by droe bestanddele. Gooi louwarm water bietjies – bietjies by terwyl jy begin knie tot ’n sagte deeg te vorm, knie maar goed, vir minstens 10 min aaneen. Sit in ‘n skottel en trek oor met swartsak, sit op warm plekkie, nie direk in die…

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT 250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel 400 g suiker 2 t bakpoeier 1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute 500 ml appelsap t asyn t koeksoda k afgeroomde melk 3 eiers M… Rusk Recipe, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, All Bran, South African Recipes, Sweet Tarts, Different Recipes, Appetizer Recipes, Family Meals

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT – Boerekos – Kook met Nostalgie

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT 250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel 400 g suiker 2 t bakpoeier 1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute 500 ml appelsap t asyn t koeksoda k afgeroomde melk 3 eiers Meng t asyn, t koeksoda en K afgeroomde melk (eie karringmelk!). Laat staan ‘n rukkie. Klits 3 eiers saam met 500 ml appelsap. Voeg dro bestanddele by en meng alles saam. Gooi in een groot of twee kleiner gesmeerde pan(ne). Bak + 1 uur by 160?C. Sit foelie bo-oor. Sny met elektriese mes.

Soldaatbeskuit ~ Maak die koekblikke vol in 'n japtrap, lekker smul die . Bread Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Recipes, Ethnic Recipes, Rusk Recipe, Food And Drink, Favorite Recipes

Vinnige soldaatbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

4x 500g bruismeel 20 ml sout 20 ml bakpoeier 500 ml suiker 4 eiers 30 ml anys 2x 250g botter gesmelt 4- 5 k karringmelk Sif droë bestanddele saam. Voeg suiker en eiers by. Meng met karringmelk en gesmelte botter en anys. Knie vinnig. Deeg moet slap wees. Sit deeg in panne en bak in matige oond 350 F tot gaar. Haal uit en laat effens afkoel. breek in stukke en droog uit.

Jy het nodig: 1 Kg Volkoringmeel 250 ml Klapper 200 ml Pitlose Rosyne 55 ml Bakpoeier 500 ml Suiker 250 ml Sonneblomolie 500 ml Koekmeel 500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 ml Sonneblomsaad 10 ml … Rusk Recipe, South African Recipes, Milk Cookies, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Healthy Snacks, Healthy Recipes, Bakery

Knars Gesondheid Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 1 Kg Volkoringmeel 250 ml Klapper 200 ml Pitlose Rosyne 55 ml Bakpoeier 500 ml Suiker 250 ml Sonneblomolie 500 ml Koekmeel 500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 ml Sonneblomsaad 10 ml Sout 250g Margarien, Gesmelt 1 Liter Kookwater so gemaak: Voorverhit die oond op 180c. Meng droë bestanddele, behalwe suiker saam. Giet gesmelte margarien in ander mengbak ,voeg suiker, olie en kookwater by. Meng. Voeg droë bestanddele by , meng goed. Skep deeg in 2 gesmeerde broodpanne. Doop mes…

KARRINGMELKBESKUIT Meng: 7 koppies koekmeel 6 teelepels bakpoeier 1 teelepel koeksoda 1 teelepel sout teelepel kremetart Klits: 2 eiers 2 koppies karringmelk 1 koppie suiker 125 g gesmelte marg… Rusk Recipe, South African Recipes, Other Recipes, Food For Thought, Love Food, Dessert Recipes, Desserts, Cooking Recipes, Yummy Food

KARRINGMELKBESKUIT – Boerekos – Kook met Nostalgie

KARRINGMELKBESKUIT Meng: 7 koppies koekmeel 6 teelepels bakpoeier 1 teelepel koeksoda 1 teelepel sout 1/2 teelepel kremetart Klits: 2 eiers 2 koppies karringmelk 1 koppie suiker 125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 C Voeg al die bestanddele bymekaar Druk in plat bakplaat Bak vir halfuur en sny in blokkies. Draai beskuitjies om. Bak vir nog ‘n halfuur by 160 C Droog uit. >>>>foto: Selma Swarts

Beskuit – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Sago Poeding, Bread Recipes, Baking Recipes, Rusk Recipe, Ma Baker, Yeast Rolls, South African Recipes, Home Food, Family Meals

Outydse Mosbolletjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g elk Botter en Varkvet Kookwater of Melk 1 liter (4 koppies) Suiker 15 ml (1 eetl) Sout 30 ml (2 eetl) Anyssaad Glaseersel: Geel van 1 Eier Suiker Melk 1. Stamp die rosyne stukkend en moenie die pitte verwyder nie. Kook rosyne 10 minute in water…

The best buttermilk rusks Muffin Recipes, Baking Recipes, Rusk Recipe, Recipe Recipe, Buttermilk Rusks, All Bran, Savory Pastry, South African Recipes, Food Inspiration

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal soet verkies) 250 g (280 ml) botter *Kies net een of maak ’n mengsel wat altesaam 250 ml is: ± 250 ml fyn klapper of ± 250 ml High Bulk- of All Bran-vlokkies of ± 250 ml gemengde saad en grofgekapte neute of 250 ml geroosterde muesli* 375 ml karringmelk 125 ml suurroom of addisionele karringmelk 2 eiers…

1 kg bruismeel 125 ml suiker 500 ml semels 250 ml volkoringmeelblom 150 ml sesamsaad 150 ml sonneblomsaad 15 ml bakpoeier 5 ml sout 2 eiers, geklits 500 ml karringmelk blikkie kondensmelk 450 ml bo… South African Recipes, Ethnic Recipes, Crazy Cookies, Sweet Treats, Good Food, Favorite Recipes, Baking, Biscuits, Afrikaans

Kondensmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg bruismeel 125 ml suiker 500 ml semels 250 ml volkoringmeelblom 150 ml sesamsaad 150 ml sonneblomsaad 15 ml bakpoeier 5 ml sout 2 eiers, geklits 500 ml karringmelk blikkie kondensmelk 450 ml botter gesmelt Voorverhit oond tot 180 grade celcius. Plaas droe bestanddele in n mengbak en meng goed. Maak n holte in die middel en voeg die eiers, karringmelk, kondensmelk en botter by en meng goed. Smeer 3 middelslag broodpanne met botter. Verdeel die mengsel tussen die panne en maak gelyk bo-op…

Beskuit – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, Ma Baker, Bread Machine Recipes, Bread Recipes, South African Recipes, Recipe Today, Food To Make

Karringmelk beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Karringmelk beskuit (Aangepas vir die Broodmasjien) Bestanddele. 550 g koekmeelblom 5 ml koeksoda 5 ml kremetart 5 ml bakpoeier 5 ml sout 125 ml suiker 125 g botter 200 ml karringmelk Metode. 1. Sif al die droë bestanddele saam en plaas die mengsel in die broodpan van die broodmasjien. Rasper die botter en plaas by die droë bestanddele. Stel die broodmasjien op “dough” en laat knie vir omtrent 10 min. 2 Gooi die karringmelk by die mengsel en laat die masien knie vir nog ‘n verdere 10min…

Rusk Recipe: Delicious volunteer-made muesli rusks Kos, Rusk Recipe, Hard Bread, Healthy Breakfast Snacks, South African Recipes, Africa Recipes, Something Sweet, Baking Recipes, Baking Ideas

Gesondheidsbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

5 x 250ml ongesifte koekmeel 3 x 250ml volkoringmeel 50ml bakpoeier 10ml koeksoda 10ml sout 500ml verkrummelde weetbix beskuitjies (in die VSA kry jy nie weet bix nie toe gebruik ek all raisin bran) 500gr margarine of botter 500 ml karringmelk 500ml suiker (vir diabete kan jy die suiker verminder) 10 ml bruinasyn 2 eiers Voorverhit jou oond na 200C (400F) en smeer rolkoek panne Sif koekmeel, bakpoeier, koeksoda en sout saam. Voeg volkoringmeel en weetbix by en meng goed. Vryf die margarine…

280 g x 250 ml) witbroodmeel 200 g ml) suiker 5 ml sout 10 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 5 ml kremetart 1 kg x 250 ml) volkoringmeel 250 g botter, gesmelt 250 ml rosyne 125 ml pekann… Buttermilk Rusks, Bread Recipes, Cooking Recipes, All Bran, South African Recipes, Food Inspiration, Food And Drink, Meet, Baking

Volkoring en neute beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

280 g (2 x 250 ml) witbroodmeel 200 g (250 ml) suiker 5 ml sout 10 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 5 ml kremetart 1 kg (4 x 250 ml) volkoringmeel 250 g botter, gesmelt 250 ml rosyne 125 ml pekanneute, gekap 500 ml karringmelk 2 eiers, geklits 200 ml olie 1. Sif witbroodmeel, suiker, sout, bakpoeier, koeksoda en kremetart saam. Roer die volkoringmeel by. 2. Roer die gesmelte botter, rosyne en neute by. Klits die karringmelk, eiers en olie saam en voeg by. Meng tot ‘n deeg, rol in balletjies en pak…

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are My Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Fennel Recipes, Baking Ideas, Pomegranate Recipes, Oven Recipes

Cremora Beskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

250ml cremora koffieverromer poeier 125ml kookwater 25ml wit asyn 1 kg bruismeel 12ml bakpoeier 250ml witsuiker 125ml klapper 2ml sout 250ml botter of margarien Voorverhit die oond tot 180C. Smeer 2 broodpanne met botter of bespuit met kleefwerende kossproei. Meng die koffie verromer met kookwater en vul aan tot 500ml met koue water. Voeg die asyn by. Meng droë bestanddele en vryf botter of margarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk. Maak ‘n holte in middel en voeg verromer mengsel by…