When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Beesvleis Resepte

Collection by Boerekos .com

63 
Pins
 • 
946 
Followers

Boerekos op sy lekkerste

Boerekos .com
Frikkadel met ‘n “nice surprise” – Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Pie Recipes, Cooking Recipes, Steak And Mushroom Pie, Steak And Mushrooms, Mickey Mouse Cupcakes, Biltong, Savory Tart, Nostalgia

Bobaas Pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter in groot mengbak, werk deur met jou vinges tot jy broodkrummel effek kry Voeg eier by, werk goed deur tot deeg in een bal bymekaar kom Draai toe in kleefplastiek sit in yskas vir 40 min Verdeel deeg in…

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie Copycat Recipes, Vegan Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Brown Mushroom, Biltong, Types Of Food, Breakfast Recipes, Bakery

Kerrie Bakkies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlike ontbyt idee of selfs ‘n lekker ligte maaltyd. Wenk: jy kan ook blikbekers gebruik vir die lekker resep (genoeg vir 4-6) Vir die maalvleis: 500g bees maalvleis 2 el kookolie 1 ui, fun gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en gekap I lourierblaar 2 el kerriepoeier 2 el tamatie puree 1 blikkie heel tamaties 2 el appelkooskonfyt 2 tl suiker sout gemaalde swartpeper * eiers Voorverhit oond na 180C Verhit die olie, voeg lourierblaar by en braai dan die uie en knoffel saam tot goudbruin Voeg…

Hierdie is ‘n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op “gevoel” as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg… Beef Recipes, Snack Recipes, Diabetic Recipes, Easy Recipes, Healthy Recipes, Biltong, South African Recipes, Dehydrator Recipes, Beef Jerky

Biltong – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie is ‘n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op “gevoel” as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg…

Perfek vir kouevleis en slaai, jy kan die vleisstuk ook warm voorsit met groente en lekker lang bruinsous gemaak van die pansous 2 kg heel Topside Biefstuk (maak seker daar is darem ‘n moo… Braised Steak, Beef Steak Recipes, Brisket, Pork, Game Recipes, Snacks, African, Projects, Nostalgia

Oondgebraaide Peper Biefstuk – Boerekos – Kook met Nostalgie

Perfek vir kouevleis en slaai, jy kan die vleisstuk ook warm voorsit met groente en lekker lang bruinsous gemaak van die pansous 1- 2 kg heel Topside Biefstuk (maak seker daar is darem ‘n moo…

Nog ‘n skeppie Tunatert – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Beef Steak Recipes, Macaroni And Cheese, Main Dishes, Pork, Cooking Recipes, Meet, Snacks

Kaiings met Mieliepap – Boerekos – Kook met Nostalgie

Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Mond blink ge-eet van al die gebraaide vet! Baie geduld om die vetjies fyn op te sny, maar die moeite werd ! 1 – 2 kg sagtevet – s…

Ons wys jou hoe: SOUSERIGE BEESVLEIS BLOKKIES  Boerekos Resepte Hoe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Spare Ribs, Potato Chips, Dessert Recipes, Desserts, Soups And Stews, Meat Recipes

SOUSERIGE BEESVLEIS BLOKKIES – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ons wys jou hoe: SOUSERIGE BEESVLEIS BLOKKIES Boerekos Resepte

 Glo my, hulle is die beplanning werd! kg blokkies Vleis (… Baker Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Types Of Food, Easy Chicken Recipes, Tandoori Chicken

Sosaties ~ Dis die beste sosaties wat jy ooit gaan proe, maar jy kan nie Saterdag middag 4-uur besluit om hulle teen 6-uur op die braai te hê nie. Glo my, hulle is die beplanning werd! Boerekos Resepte

Beesfillet slaaipakkie Toor met 'n stukkie vleis en blaarslaai, gesondheid, Boerekos Resepte Calamari, Fresh Rolls, Mexican, Ethnic Recipes, Food, Essen, Meals, Octopus, Yemek

Beesfillet slaaipakkie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Beesfillet slaaipakkie Toor met 'n stukkie vleis en blaarslaai, gesondheid, Boerekos Resepte

Soutbeesvleis  Hemelse koue vleis, perfek vir kers tafel South African Recipes, Beef Steak, Quick Meals, Afrikaans, Meat, Breakfast, Parmesan, Zucchini, Clever

Soutbeesvleis – Boerekos – Kook met Nostalgie

Soutbeesvleis Hemelse koue vleis, perfek vir kers tafel

Benodighede: 5 Uie 25 ml Kerriepoeier 4 tl. Gemmer 2 Maelvleis 5 Eetlepels Appelkooskonfyt 1 tl Borrie 4 tl Sout 200 ml Asyn 2 Eetl Tamatiesous 2 Eetl Mielie blom (Mezina) 2 Ekstrak b… South African Dishes, South African Recipes, Mince Recipes, Curry Dishes, Fun Baking Recipes, Ground Beef Recipes, Dinner Tonight, Chutney, I Foods

Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep) – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep) Boerekos Resepte

Tong in Appelkoossous – Boerekos – Kook met Nostalgie Good Food, Yummy Food, Delicious Recipes, Beef Steak Recipes, Rump Steak, African Love, Biltong, South African Recipes, Specialty Foods

Tong in Appelkoossous – Boerekos – Kook met Nostalgie

Tong in Appelkoossous Tippie Tong Lekkerte, Beesvleis bly bo ! Boerekos Resepte

Chef John's Brazilian Feijoada ~ "My version of this national Brazilian black bean stew uses a variety of smoked meats and is topped with an orange breadcrumb mixture. Serve with white rice and greens to complete this traditional meal. Feijoada Recipe, Black Bean Stew, Barbecue Chicken, Bbq, Beef Ribs, Smoking Meat, Pork Chops, Spicy, Stuffed Peppers

Vleisbroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vleisbroodjie ~ "meatloaf" Lekkerte met maalvleis..soos ouma kon Boerekos Resepte

Knoffel-en-kruie Biefstukke   Soos vinkel en koljander, die een kannie sonder die ander, hemelse biefstuk Boerekos Resepte Rump Steak, Biltong, Fudge, Feta, African, Nostalgia, Recipes

Knoffel-en-kruie Biefstukke – Boerekos – Kook met Nostalgie

Knoffel-en-kruie Biefstukke Soos vinkel en koljander, die een kannie sonder die ander, hemelse biefstuk Boerekos Resepte

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous  Hemelse kombinasie... !! Boerekos Resepte Beef Steak Recipes, Rump Steak, Biltong, Kos, Fudge, Grilling, Stuffed Mushrooms, African, Sousse

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous – Boerekos – Kook met Nostalgie

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous Hemelse kombinasie... !! Boerekos Resepte

Could You Eat Pizza With Sort Two Diabetic Issues? South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Meat, Eat Pizza, Steak Recipes, Yummy Food, Yummy Recipes, Dishes, Afrikaans

Gebakte maalvleis gereg – Boerekos – Kook met Nostalgie

Gebakte maalvleis gereg Lekker plan met maalvleis, heerlik.. Boerekos Resepte