VROU

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

33 
Pins
 • 
171 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Here Jesus, ek wil wees soos U Prayer Verses, Bible Prayers, Prayer Quotes, Wisdom Quotes, Bible Verses, Life Quotes, Daily Morning Prayer, Good Night Prayer, Good Morning Messages

Van nou af ...

Van nou af ... Here Jesus, Vergewe my dat ek so ingestel op myself leef, dat ek egoïsties en selfsugtig is en gedurig daarop hamer dat alles regverdig behoort te wees; dat ek glad nie daarvan hou om ander te dien nie. Gee vir my dieselfde gesindheid wat daar in *U* was. Van nou af wil ek *U* gehoorsaam, nederig wees soos *U*, gewillig wees om ander te dien en bereid wees om tweede te kom omdat ek ander mense belangriker as myself ag. Ek wil deur ‘n nuwe, positiewe bril na die wêreld kyk en…

Super old bike basket vintage bicycles ideas

'n God wat sorg

‘n God wat sorg Lees Psalm 16 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is. - Ps 16:11 Ons is in die begin van hierdie splinternuwe jaar. Maar wanneer ons die koerante oopmaak of die TV aanskakel, lyk die toekoms nie altyd so rooskleurig nie. Veral dié vrou wat nog klein kinders (of kleinkinders) het, wonder dikwels hoe die wêreld sal lyk wanneer húlle eendag groot is. As ‘n Christen kán jy egter die nuwe jaar vol vertroue tegemoetloop. Jy hét…

AmO Images, A set of Thomas Kinkade Paintings - painter of light Thomas Kinkade Art, Kinkade Paintings, Thomas Kincaid, Gato Animal, Fairy Wallpaper, Nature Wallpaper, Wallpaper Backgrounds, Art Thomas, Cottage Art

Geseënde Huis

Geseënde Huis “Die plek waarop jy staan, is gewyde grond.” - Eksodus 3:5 Waar ek ookal mag woon, of die plek nou klein of groot is, dit is my tuiste, my huis, en met liefde en waardering seën ek hierdie huis van my. Ek weet my Heer woon hier saam met my! Die dak van my huis beskerm my. Ek is baie dankbaar vir die rus en die kalme atmosfeer wat in my huis heers. Die vensters van my huis laat die lig van God binne en bied my die voorreg om Sy mooi wêreld om my te kan geniet. Of ek nou in ‘n…

Jy is kosbaar vir Jesus

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ Jesus se briefie vir Sy kinders – Toe Ek op jou besluit het, was daar soveel vrede, kalmte en liefde in My hart. Ek het geweet hoe jy gaan lyk, hoe jou stem gaan klink en hoe jou glimlag ander mense se harte gaan verander- selfs toe jy nog net 'n gedagte was. Ek het jou begin vorm in jou ma se skoot. Jou vingerafdrukke lyntjie vir lyntjie getrek en geweet hierdie patroontjie op jou vingertjies sal Ek nooit weer herhaal nie. Jy is nie ‘n fout nie…

Christelike Boodskappies: Jy is kosbaar vir God Afrikaans, Christian Inspiration, Qoutes, God, Friends, Quotations, Dios, Quotes, Amigos

Jy is kosbaar vir God

Jy is kosbaar vir God! Miskien voel jy asof jy alleen is in die wêreld, … asof niemand vir jou omgee nie, … asof niemand jou verstaan nie … Miskien voel jy eensaam of bedruk, … asof die lewe en sy probleme eenvoudig net te veel geraak het en jy nie meer kans sien om so aan te gaan nie! Weet dit, my vriend: God sien jou raak … God gee om vir jou … Hy wil hê dat dit met jou goed sal gaan. Jy is kosbaar vir God! Jesus nooi jou uit: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal…

Best rose wallpaper, desktop background for any computer, laptop, tablet and phone

Bekommernis

BEKOMMERNIS Maar die Here antwoord haar: "Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dankie, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie" - Luk. 10:41-42. Hemelse Vader Ek bely dat ek 'n ongeneeslike kommerkous is. Vergewe my dat daar nog so baie dinge is waaroor ek besorg en bekommerd is. Help my om soos Maria die beste deel uit te kies, wat nooit van my af weggeneem kan word nie, en my verhouding met U te versterk. Leer my…

GIPHY is your top source for the best & newest GIFs & Animated Stickers online. Find everything from funny GIFs, reaction GIFs, unique GIFs and more. Gifs, Glitter Graphics, Afrikaans, Satan, Butterfly, Profile, Beads, Dividers, Ornaments

Vonkelversie 7

Vonkelversie Ek wil graag vandag vir jou geskenkies gee !!! ‘n Jas om jou toe te vou teen satan se aanslae Stewels om jou te beskerm teen dorings op jou pad ‘n Tas om al jou probleme in te pak, sodat jy dit alles na God kan neem ‘n Serpie vol Jesus Liefde om jou toe te draai teen die eina’s van die lewe en ‘n Kroon sodat jy kan onthou dat jy Jesus se kind is Gebed My gebed vanoggend vir jou is liefde wanneer jy alleen is, vreugde as jy teneergedruk is, vrede as jy ontsteld is, insig as sake…

View Let Go Let God - Inspirations. Share, pin and like encouragement for Christian women. Let Go And Let God, Let It Be, Marriage Help, Christian Videos, Daughters Of The King, Prayer Board, Christian Inspiration, Powerful Words, Word Of God

LAAT LOS LAAT GOD

LAAT LOS LAAT GOD En kyk, Ek is met julle al die dae. (JESUS) - Matt. 28:20 (OV) Wat beteken dit om te laat los laat God, en waarom is dit so uiters belangrik? Kom ons kyk! Om te laat los beteken om onwrikbaar te glo in die werke van God. Om te weet waar Hy oorneem is reg en geregtigheid aan die orde van die dag. Om te glo alles is wel al lyk alles ook hóé verskriklik verkeerd! Om te weet daar is *niks* om meer oor bekommerd te wees nie – want die beste Stuurman het oorgeneem! Om die…

Wedding Website Tips: Wedding websites— sometimes called “wed-sites” are one of the most popular new trends for engaged couples.

Nuwejaars Gebed

Nuwejaars Gebed Hemelse Vader, Aan die begin van hierdie nuwe jaar wil ek U loof vir u goedheid. Dankie dat ek in U kan glo, dat U my liefhet en elke dag vir my sorg. Ek wil dankie sê dat ek ‘n vrou, ‘n ma en ‘n ouma is – en vir elke kosbare vriend- en vriendin wat U in my lewe geplaas het. Dankie dat daar 365 splinternuwe dae op my wag waarin ek die lewe kan geniet saam met die mense wat ek só liefhet! Bewaar my van selfsugtigheid sodat ek nie net met my eie dinge besig sal wees nie, maar…

❤ FAITH -- Guard your heart! You told me about how you will guard your heart. I loved that discussion. Guard Your Heart, My Heart, Hurt Heart, Heart Tat, Happy Heart, When Your Heart Hurts, I'm Happy, Adrian Romero, Top Bible Verses

Beter Self

BETER SELF Moenie oordeel en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word. - Lukas 6:37 Ons kan almal die volgende nastreef: “Ek oordeel nie ander aangaande hulle skuld of hulle onskuld nie. Ek wend my oë na binne, en kyk hoe ek staan in die oë van my Heer. Ek begin met my eie hervorming.” ✩ Ek is nie daartoe in staat om die wêreld direk te verander nie maar ek kan ‘n kettingreaksie begin. Ek…

I visited the rose gardens in Canberra near my hotel this evening. All of the roses were gorgeous but I thought this color was particularly unusual and striking. (More roses later.

Luister na jou gewete

Luister na jou gewete Lees Romeine 2:12-16 Nie dié wat die wet hoor, word deur God vrygespreek nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal vrygespreek word. Ook hulle gewetens getuig daarvan wanneer hulle ... deur hulle gedagtes aangekla of vrygespreek word (Rom 2:13, 15). “God wil nie net ore hê wat hoor nie, Hy wil mense hê wat *ge*hoor*saam* is. Dit is die doen van sy wet wat tel,” skryf prof A B du Toit in *Room van Romeine*. Ons almal ken die tien gebooie baie goed, tog oortree ons dié…

All healing comes from God whether it comes supernaturally or through a physician. He is still the source of our healing. It's not by chance, but because we are children of the living God, we have the right to have good heath. Jesus healed everyone. Healing Scriptures, Prayers For Healing, Bible Verses, Reiki, Psalm 66, Jesus Heals, Praying Hands, Daily Inspiration Quotes, Praise And Worship

Oujaarsdag Gebed

Oujaarsdag Gebed Hemelse Vader Die jaar se asem is bykans op. 2015 is amper verby. Teen die spoed van een dag op ’n slag het 2015 voor ons oë verbygesnel. Ons dank U, Here, dat U op wie weet hoeveel maniere gedurende die afgelope jaar in ons midde aanwesig was: · Toe dit donker was, het U u hemelse lig laat skyn. · Toe slegte nuus in die omgewing was, het Jesus se Goeie Nuus opgedaag. · Toe geweld en chaos gedreig het om oor te neem, het u vrede getriomfeer. · Toe moed en hoop weggesyfer het…

Today’s post is a guest post by Michael McCluskey. Michael always makes me think deeper about my own faith and is one of my favorite conversation partners. He is a junior at Texas Christian …

Vreugdevolle Kersfees

Vréúgdevolle Kérsfees! Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here! En dit is vir julle die teken: julle sal ‘n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in ‘n krip lê. - Luk. 2:11-12 VANDAG weerklink die groet, “Geseënde Kersfees!”, wêreldwyd deur ons land en ál die Christenlande in die wêreld. Dis ‘n groet wat met liefde, deernis en alles wat mooi en goed is, van Christen tot Christen oorgedra word, dwarsdeur die wêreld. Dit is ‘n groet waardeur…

LORD Jesus Come Taste And See Christian scripture eCard verse Psalm

Luister

Luister ‘n Mens met insig doen kennis op; wyse mense hou hulle oë oop vir kennis. - Spreuke 18:15 Wanneer ek met ‘n vriend of vriendin gesels, praat ek, en ek luister wanneer hy/sy praat. En wanneer ek met God praat, is dit net ek wat praat, of luister ek ook na wat Hý vir my wil sê? Vándag gaan ek luister. Waar ek ookal mag wees óf wat ek ookal mag doen, ek gaan stíl word en na Hom luister. Sy stem is *só* sag en teer, en dit kan na my toe kom as ‘n diepe oortuiging, of as ‘n skitterende…

Christelike Boodskappies: Gebed

Gebed

Here, Ek loof U vir die belofte dat U vir my alles sal gee wat ek nodig het om naby U te leef. Ek wil U graag élke dag ‘n bietjie beter leer ken, my verhouding met U verinnig en die riglyne in u Woord na die letter gehoorsaam sodat ek uiteindelik deel sal kan kry aan ú Goddelike natuur en méér en méér soos Jesus sal word. Dit is my wens dat ek sal groei in die geloof en dat ú Naam deur my héle manier van lewe geëer en gróótgemaak sal word. Ek aanvaar dat *álles* wat ek nodig het van Ú sal…