Fynbos Vrou

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

8 
Pins
 • 
179 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Christelike Boodskappies: Wat in jou hart leef

Wat in jou hart leef

As jy graag wil weet wat in jou hart leef, luister na jou mond. Fynbos Vrou

Christelike Boodskappies: Fynbos Vrou - Drukkies is soos gom

Fynbos Vrou - Drukkies is soos gom

drukkies is soos gom; dit bind harte aan mekaar. FYNBOS VROU

Christelike Boodskappies: Sterk vroue

Sterk vroue

Sterk vroue Mag ons hulle ken, mag ons hulle wees en mag ons hulle grootmaak. ~ Fynbos Vrou ~

Christelike Boodskappies: Reg en Liefde

Reg en Liefde

'n Vrou wat na reg en liefde strewe, aan haar word 'n vol lewe en eer geskenk. ~ Fynbos Vrou ~

Christelike Boodskappies: ‘n  Meer moderne beskrywing  van Maria se besoek a...

‘n Meer moderne beskrywing van Maria se besoek aan haar Tannie Elisabet en die waaroms en hoekoms.

‘n Meer moderne beskrywing van Maria se besoek aan haar Tannie Elisabet en die waaroms en hoekoms. Van die vroegste tye af, was mense nog lief daarvoor om mense uitmekaar te trek en redes vir alles te soek, waar nooit redes, waaroms en hoekoms bestaan het nie. Ek het hierdie verkorte gedeelte gekry uit ‘n skrywe van die NGK Universitasrif en wil dit graag met julle deel ... Waarom gaan Maria by Elisabet bly? Was dit omdat sy dalk skaam was omdat sy verwag sonder dat sy getroud was? Was daar…