Dogters

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

16 
Pins
 • 
170 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Romantic and Simple bouquet

Vir my dogter x

Jy is kosbaar vir Jesus

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ Jesus se briefie vir Sy kinders – Toe Ek op jou besluit het, was daar soveel vrede, kalmte en liefde in My hart. Ek het geweet hoe jy gaan lyk, hoe jou stem gaan klink en hoe jou glimlag ander mense se harte gaan verander- selfs toe jy nog net 'n gedagte was. Ek het jou begin vorm in jou ma se skoot. Jou vingerafdrukke lyntjie vir lyntjie getrek en geweet hierdie patroontjie op jou vingertjies sal Ek nooit weer herhaal nie. Jy is nie ‘n fout nie…

39 Trendy Ideas for photography fashion portrait senior girls Senior Photography, Portrait Photography, Fashion Photography, Photography Ideas, Photography Flowers, Photography Lighting, Fairy Photography, Learn Photography, Mysterious Photography

Wat van grimering?

Wat van grimering? Lees: 1 Petrus 3:3-6 Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees: blywende beskeidenheid en kalmte van gees. - 1 Petrus 3:3-4 Gedurende ‘n mens se tienerjare begin jy eksperimenteer met grimering, nuwe haarstyle en juwele. ‘n Tiksel grimering doen wondere vir jou selfvertroue. Maskara kan die wêreld se verskil maak as jy ligte wimpers het, en blosser en ‘n…

Jesus se Dogterkind: Die eksamen is verby – aan Pappa God kom al die ee. Psalm 66, Afrikaanse Quotes, Angel Prayers, Om, 21st, School, Report Cards, Do Your Thing, Schools

Die eksamen is verby – aan Pappa God kom al die eer toe! ღ†ღ

Die eksamen is verby – aan Pappa God kom al die eer toe! ღ†ღ Lees Psalm 66 Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het ... God hét my gebed verhoor! Die lof kom God toe. - PS 66:16, 19-20 In Psalm 66 bring die psalmdigter aan God die eer vir wat Hy vir hom gedoen het en vertel vir die mense hoe God sy gebede verhoor het. Vandag kan jy dieselfde doen omdat al jou naelskouery toe pure verniet was. Dit het gladnie so sleg gegaam met die eksamen nie, ook nie met…

Jesus se Kindertjies: Omdat jy kostelik is in my oë Bible Scriptures, Bible Quotes, Qoutes, Heres To You, Godly Woman, Afrikaans, Faith, Words, Creative

Omdat jy kostelik is in my oë

Omdat jy kostelik is in my oë, hoogeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe. - GOD Jesaja 43:4 1933/1954 Jesus se Kindertjies Bediening / Facebook Poppie Oosthuizen

Christelike Boodskappies: Two Resolutions for the New Year He Loves Me, Afrikaans, Daily Devotional, Resolutions, Teenagers, Young Women, Youth, Wisdom, Christian

Two Resolutions for the New Year

Take a few minutes today to make two resolutions for the year to come. Write them down where you will read them often. Then, place your hand in JESUS' hand. He will help you all the way! Neem 'n paar oomblikke om twee voornemens te maak vir die jaar wat kom. Skryf hulle af waar jy hulle dikwels kan lees. Sit dan jou hand in JESUS s'n. Hy sal jou al die pad help!

GIPHY is your top source for the best & newest GIFs & Animated Stickers online. Find everything from funny GIFs, reaction GIFs, unique GIFs and more. Gifs, Afrikaans, Satan, Butterfly, Profile, Beads, Dividers, Ornaments, Flowers

Vonkelversie 7

Vonkelversie Ek wil graag vandag vir jou geskenkies gee !!! ‘n Jas om jou toe te vou teen satan se aanslae Stewels om jou te beskerm teen dorings op jou pad ‘n Tas om al jou probleme in te pak, sodat jy dit alles na God kan neem ‘n Serpie vol Jesus Liefde om jou toe te draai teen die eina’s van die lewe en ‘n Kroon sodat jy kan onthou dat jy Jesus se kind is Gebed My gebed vanoggend vir jou is liefde wanneer jy alleen is, vreugde as jy teneergedruk is, vrede as jy ontsteld is, insig as sake…

Welcome to Cafe Racer Design! We focus solely on showcasing the design of Cafe Racer Motorcycles. Cafe Racer is a term used for a type of motorcycle and the cyclists who ride them!

Jy en jou rapport ....... ♡

Jy en jou rapport ....... ♡ Lees: Matteus 25:14-30 Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir ‘n ander twee, en vir ‘n derde een. - Matt 25:15 Wanneer jy jou rapport uit daardie bruin koevert trek, klop jou hart mos met hamerslae. Jy wonder of jou ouers tevrede gaan wees. Jy hoop dat jy beter gepresteer het as verlede kwartaal. Dalk is jy bang dat jy hierdie jaar nie die paal gehaal het nie. As jy egter deur die jaar jou plig gedoen het, is dit nie nodig om hartkloppings te kry nie. Dit…

Jesus se Dogterkind: Jy behoort aan JESUS ♡

Jy behoort aan JESUS ♡

Jy behoort aan Jesus Vandat jy jou hart vir Jesus gegee het, behoort jy nie meer aan jouself nie. Jy behoort nou aan God, en die Heilige Gees woon in jou. ‘Of besef julle nie dat julle liggaam ‘n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie: Julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.’ 1 Korintiërs 6:19-20 Vicki Fourie : God lief my ♡ Al die eer aan God ♡…

bridesmaid hairstyles for medium hair Evan, Jesus Christus, Gorgeous Hair, Beautiful, One Fine Day, Wedding Hairstyles, Bridesmaid Hairstyles, Medium Hair Styles, Hair Care

God bly altyd dieselfde

God bly altyd dieselfde Lees Hebreërs 13:7-9 “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid” (Heb. 13:8) Jy leef in ‘n wêreld vol tegnologiese wonders – selfone, MXit, GPS, Facebook, DStv, noem maar op. Hierdie tegnologiese wonders verstom jou die een dag, en net die volgende dag word dit vervang met iets nuuts, iets wat nog meer verstommend is. Daarom is die waarheid waaraan Hebreërs jou herinner dalk vir jou baie vreemd: “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en…

5 animated Happy New Year GIFs you might have missed New Year Wishes Messages, Happy New Year Wishes, New Years 2016, 4th Of July Outfits, Halloween Birthday, Christmas And New Year, Xmas, Baby Pictures, Funny Images

Kindergebed vir Nuwejaar

Kindergebed vir Nuwe Jaar Liewe Jesus, Baie dankie dat U vir ons 'n splinternuwe jaar gegee het. Dankie dat ek op 'n splinternuwe bladsy kan begin - nie soos die ander dae se skoonbladsy elke dag nie, maar 'n spesiale een-keer-per-jaar se skoon bladsy. Baie mense maak 'n lysie van alles wat hulle gaan doen in hierdie jaar. Maar op baie mense se lysies staan nooit Liewe Jesus se Naam nie ... Maatjies, as julle lysie nie Liewe Jesus se Naam op het nie - gaan sommer nou dadelik en skryf sy NAAM…

The way we talk to our children becomes their inner voice.

Liewe Jesus

Liewe Jesus, Kersfees is verby ... en ons huisie voel leeg. Kersfees was so vol, met baie familie en vriende en my eie maatjies, ons het uitgesien met soveel verwagting na Kersdag se vieringe - U geboorte-toneel, die versiering van die kersboom, die saamsing en geskenke uitdeel. Nou is net die boom met al sy blink versierings oor. Oor die naweek word ook dit weggepak ..... maar *HOE* bly is my kinderhart net nie - dat *U* nie weggaan uit my lewe nie, maar *virewig* in die krip van my hartjie…

Yes I enjoy the Human Female Form, and other forms of beauty. Female Form, Christening, Chokers, Face, Pretty, Beauty, Jewelry, Afrikaans, Dreams

Hou jou lewe skoon

Hou jou lewe skoon Lees: Psalm 119:9-16 Hoe kan ‘n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord! Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie afwyk van u gebooie nie. - Ps. 119:9-10 Baie jongmense is vandag reeds baie vroeg seksueel aktief, ander rook en drink, besoek disko’s en eksperimenteer selfs met dwelms omdat hulle graag “in” wil wees. Hulle soek na geluk en aanvaarding op die verkeerde plekke. Ware geluk is egter om *JESUS* te ken. As jy Hom ken en as jou…

Black and White Photography of Women: How Take Beautiful Pictures – Black and White Photography Black White, Look Girl, Hot Lingerie, Nice To Meet, Black And White Photography, Photography Poses, Beautiful Pictures, Portraits, Beautiful Women

Tienergebed

Here, Die wêreld is so anders noudat ek ‘n tiener is. Dit voel vir my asof niemand meer dieselfde is nie – ék ook nie. Dit is asof niemand my verstaan nie – soms verstaan ek myself nie eens nie! Ek wens dat ek vir altyd klein kon bly. Tog sien ek ook uit na die grootmenswêreld wat wink. Ek is soms verward en hartseer – en net die volgende oomblik weer seker van myself en gelukkig. Ek is bang vir die nuwe, onbekende dinge en emosies wat op my afstorm. Help my tog, Here! Dankie dat ek kan…

Image about girl in ★❥Avis★❥ by Sugar Kisses♡ Have Good Day, Love Notes, Girly Things, Bloom, Feminine, God, Sexy, Floral, Pretty

God gee *alles*!

God gee *alles*! Lees Romeine 8:31-35 Hy het sy eie Seun nie gespaar nie, maar Hom oorgelewer om ons almal te red. Sal Hy ons dan nie al die ander dinge saam met Hom uit genade skenk nie? - Romeine 8:32 Dit is nie maklik om ‘n ware kind van God te wees nie, want die Here vra dat jy jou hele lewe aan Hom moet oorgee. Miskien is jy bang om so ‘n totale commitment so vroeg in jou lewe te maak. Of dalk twyfel jy of jy dit ooit sal kan doen. Gelukkig vra God nooit iets van ‘n mens wat jy nie vir…