Dagstukkies vir Klein Kindertjies

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

10 
Pins
 • 
167 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Jesus se Kindertjies: En kyk EK is met jou .

En kyk EK is met jou ...

Dit is Liewe Jesus se belofte aan jou en aan my, dat Hy ELKE oomblik met ons sal wees, waar ons OOKAL mag gaan en dat HY vir ons sal BESKERM . Dankie LIEWE JESUS dat ons gerus kan wees omdat U ons TOEVOU met U VLERKE. Amen

Jesus se Kindertjies: JESUS  als vir  JESUS Good Night Messages, Afrikaans, Faith, King, Good Night Text Messages, Afrikaans Language, Believe

JESUS als vir JESUS

Hier is ek JESUS - ek wil net vir U lewe!

5 animated Happy New Year GIFs you might have missed

Kindergebed vir Nuwejaar

Kindergebed vir Nuwe Jaar Liewe Jesus, Baie dankie dat U vir ons 'n splinternuwe jaar gegee het. Dankie dat ek op 'n splinternuwe bladsy kan begin - nie soos die ander dae se skoonbladsy elke dag nie, maar 'n spesiale een-keer-per-jaar se skoon bladsy. Baie mense maak 'n lysie van alles wat hulle gaan doen in hierdie jaar. Maar op baie mense se lysies staan nooit Liewe Jesus se Naam nie ... Maatjies, as julle lysie nie Liewe Jesus se Naam op het nie - gaan sommer nou dadelik en skryf sy NAAM…

Jesus se Kindertjies: Spesiale Tyd Afrikaans, Afrikaans Language

Spesiale Tyd

Spesiale Tyd Ek wil dink aan u wonderdade van vroeër. - Ps 77:11-12 Bedtyd is George se gunstelingtyd van die dag. Hy luister eers na ‘n storie, borsel sy tande en sê sy gebedjie op saam met sy ma. George hoor hoe sy man by die trap afstap. Die ganglig gaan aan, soos elke ander aand. Nóú is dit sy spesiale tyd. Dit is George se “Jesus-tyd”. George lê in sy bed en dink aan al die dinge wat vandag gebeur het. Dan praat hy saggies met Jesus. Dit is groot pret om ‘n Vriend te hê wat jy nie kan…

Spiritual Warfare by Christian artist Ron DiCianni is just one of the many fine spiritual art prints for sale at Christ-Centered Art. Oracion A San Sebastian, Jean 3 16, Raising Godly Children, Raising Kids, Prophetic Art, Power Of Prayer, Father's Prayer, Fervent Prayer, Silent Prayer

Die Pappa wat getrou was aan sy belofte aan sy seun

Die Pappa wat getrou was aan sy belofte aan sy seun (vra vir Pappa of Mamma om dit vir julle te lees of te vertel) In Januarie 1988 het ‘n Armeense ouerpaar met die name Samuel en Danielle hulle seuntjie Armand vir die eerste keer skool toe gestuur. Voordat hy weg is, het Samuel voor Armand gekniel en hom styf vasgedruk. “Jy moet lekker skoolgaan, grootseun,” het hy vir hom gesê. “En onthou, maak nie saak wát gebeur nie, ek sal altyd daar wees vir jou.” Etlike ure later het ‘n ernstige…

The way we talk to our children becomes their inner voice.

Liewe Jesus

Liewe Jesus, Kersfees is verby ... en ons huisie voel leeg. Kersfees was so vol, met baie familie en vriende en my eie maatjies, ons het uitgesien met soveel verwagting na Kersdag se vieringe - U geboorte-toneel, die versiering van die kersboom, die saamsing en geskenke uitdeel. Nou is net die boom met al sy blink versierings oor. Oor die naweek word ook dit weggepak ..... maar *HOE* bly is my kinderhart net nie - dat *U* nie weggaan uit my lewe nie, maar *virewig* in die krip van my hartjie…

Cute little lawn mower boy is helping his dad Lawn Mower, Outdoor Power Equipment, Dads, Afrikaans, Lawn Edger, Parents, Fathers, Afrikaans Language

Nié te klein nie! ღ

Nié te klein nie! ღ Hier is ‘n seuntjie ... Johannes 6:5-13 “Jy is te klein ........” Hoe voel jy wanneer iemand dit vir jou sê? Jy is te klein om ‘n motor te bestuur, om ‘n koek alleen te bak, om die grassnyer te gebruik. Maar daar is ‘n paar dinge waarvoor jy nié te klein is nie. Watter dinge doen jy sommer baie goed? Daar is nog ‘n ding waarvoor jy nie te klein is nie: om God se kind te wees. Hoe oud is jy? Dit is heeltemal oud genoeg dat Jesus jou sommer baie sal liefhê. Dink nou so ‘n…

Jesus se Kindertjies: Sirkels

Sirkels

Sirkels Trek sirkels met jou vingers. Maak ‘n sirkel met jou arms. Vra nou iemand om ‘n sirkel om jou te maak. Wie is in die middel van die sirkel? Wanneer jy in die middel van ‘n sirkel is, voel jy baie belangrik. Soek ‘n prentjie van Jesus. Trek ‘n sirkel rondom die prentjie met jou vinger. Jy het vir Jesus in die middel van jou sirkel gesit. Hy is die belangrikste deel van daardie sirkel. Omdat jy ‘n kind van God is, wil Jesus die middelpunt van jou lewe wees. Dit beteken dat wanneer jy…

From old fashioned ice cream parlors to farms high in the mountains, the Hudson Valley is filled with some of the best Ice Cream anywhere. So if its ice cream you are craving these hot summer days- we have the list for you!

Liefde, liefde, liefde

Liefde, liefde, liefde Ons moet mekaar liefhê ... – 1 Johannes 4:7 “Ek baie, baie lief jou ...” sê Christina vir tannie Rina. Christina probeer vir tannie Rina sê hoe baie lief sy haar het. Vir watter mense is jy lief? Wys nou vir een persoon dat jy lief is vir hom of haar. Het jy dit gewys deur vir die persoon te glimlag? Toe jy ‘n baba was, was dit die eerste manier waarop jy liefde gewys het. Het jy liefde gewys dmet ‘n drukkie of ‘n soen? Dit voel goed om naby iemand te wees. Het jy vir…

A Full House by terryc - Best Shot Photo Contest Animals And Pets, Cute Animals, Wild Animals, Lovers Photos, Portraits, Shot Photo, Vegan Animals, Photography Contests, Photography Ideas

Pappa God beskerm ons elke oomblik van ons lewe

Pappa God beskerm ons elke oomblik van ons lewe Ek wonder hoeveel van julle was al SO gelukkig om 'n gans-mamma te sien wanneer sy op haar eiers sit en broei of wanneer sy klein babatjies het? Vra mooi vir Mamma of Pappa om julle te gaan wys! Dis regtig so pragtig om te sien hoe sy haar kindertjies beskerm en as jy té naby aan hulle kom, word sy ook sommer BAIE kwaai en blaas vir jou en jaag jou! Jy moet ook sommer lekker pasop ook - want sy kan jou BAIE seermaak! En sy is nie lelik met jou…