Dagstukkies Seuns

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

11 
Pins
 • 
167 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Christelike Boodskappies: Jy is kosbaar vir God Afrikaans, Christian Inspiration, Qoutes, God, Friends, Quotations, Dios, Amigos, Quotes

Jy is kosbaar vir God

Jy is kosbaar vir God! Miskien voel jy asof jy alleen is in die wêreld, … asof niemand vir jou omgee nie, … asof niemand jou verstaan nie … Miskien voel jy eensaam of bedruk, … asof die lewe en sy probleme eenvoudig net te veel geraak het en jy nie meer kans sien om so aan te gaan nie! Weet dit, my vriend: God sien jou raak … God gee om vir jou … Hy wil hê dat dit met jou goed sal gaan. Jy is kosbaar vir God! Jesus nooi jou uit: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal…

Welcome to Cafe Racer Design! We focus solely on showcasing the design of Cafe Racer Motorcycles. Cafe Racer is a term used for a type of motorcycle and the cyclists who ride them! Motorcycle Types, Cafe Racer Motorcycle, Vintage Motorcycles, Cars And Motorcycles, Vintage Love, Vintage Cars, Moto Vespa, Triumph Bikes, Scrambler Custom
Motorcycle TypesVintage MotorcyclesVintage CarsMoto VespaScrambler Custom

Jy en jou rapport ....... ♡

Jy en jou rapport ....... ♡ Lees: Matteus 25:14-30 Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir ‘n ander twee, en vir ‘n derde een. - Matt 25:15 Wanneer jy jou rapport uit daardie bruin koevert trek, klop jou hart mos met hamerslae. Jy wonder of jou ouers tevrede gaan wees. Jy hoop dat jy beter gepresteer het as verlede kwartaal. Dalk is jy bang dat jy hierdie jaar nie die paal gehaal het nie. As jy egter deur die jaar jou plig gedoen het, is dit nie nodig om hartkloppings te kry nie. Dit…

Jesus se Seunskind: GOD se woorde is soos EGTE SILWER Afrikaans Quotes, God, Dios, The Lord

GOD se woorde is soos EGTE SILWER

GOD se woorde is soos EGTE SILWER Daar is niks vals in wat die Here sê nie. Sy woorde is soos silwer ... (Psalm 12:7) Ons moet probeer om te doen, wat ons belowe het ons sal doen. Somtyds val daar dinge voor sodat dit vir ons moeilik is om beloftes uit te voer. Maar ons moet regtig probeer om nie vals woorde te praat nie. Daar is IEMAND se woorde wat nóóit vals is nie: die Here s’n. Wat Hy sê, is waar. Hy kan nie jok nie. Hy kan nét die waarheid praat. Hy kan nie vir ons met sy woorde om die…

Deuteronomy Common English Bible - He said to Benjamin: "The LORD's dearest one rests safely on him. The Lord always shields him; Jesus Christ Painting, I Forgive You, God Forgives, Our Savior, Let God, King Of Kings, Jesus Saves, Forgiving Yourself, God Jesus
Jesus Saves

Om reg te kies

Om reg te kies Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig. - Spreuke 9:10 Vandag se teksvers (Spreuke 9:10) sê ‘n mens ken goed en kwaad deur God te ken. As jy vir God ken, ken jy die Een wat altyd reg is. As ‘n opinie of ‘n optrede ooreenstem met God se Woord, is dit reg; anders is dit verkeerd. Maar as jy die Here nié ken nie, is dit onmoontlik om te weet waarvan Hy hou en nie hou nie. As jy Hom net ken deur wat ander sê en skryf, bly jou kennis van reg…

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense!

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense!

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense! Ons het so gewoond geraak dat dit gewoonlik die dominees, of pastore en baie ander ouer mense is wat al die werk vir die Here doen. Jongmense (dalk dink jy ook so?) moet eers bietjie ouer word voordat die Here hulle kan gebruik ... In ‘n onlangse nuusblad van die Kinderevangeliste-Opleidingsinstituut word die WARE verhaal vertel van ‘n seuntjie in Graad 2 wat aan nege straatkinders die boodskap van hoop en verlossing…

Media coverage by Beeld, 20 sheep in a car . Afrikaans, The Unit, Logos, Sheep, Crime, Animal, Watch, Car, Clock

Voorbladnuus

Voorbladnuus Verbeel jou jy tel môreoggend die koerant op en sien die volgende opskrifte: · Misdaadsyfer val skerp · Dwelmslaaf vind R5 000 in drom – oorhandig dit aan polisie · Grootste bank in wêreld sluit nooit kluis! · Diefstal verdwyn oor lae pryse · Diefwering- en alarmstelsel-vervaardigers speel bankrot · Metaalverklikkers op lughawens onnodig, sê sekuriteitshoof. Dit sou wonderlik gewees het, nê? Die lewe sou baie anders gewees het as almal skielik eerlik was. Jy sou nie deur…

Jesus se Seunskind: Die lewe in! Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Qoutes, Bible, Do Your Thing, Quotations, Biblia, Quotes, The Bible
Afrikaanse QuotesDo Your ThingQuotesThe Bible

Die lewe in!

Die lewe in! “YES!!! Ek is klaar met die dinge van ‘n kind. Ek gaan die lewe in!” Die oomblik waarop jy so lank gewag en waaroor jy gedroom het, breek uiteindelik aan. Die pad van die lewe lê oop voor jou. Nou kan jy self besluit wat jy wil doen, en dit gaan doen. Die toekoms is joune! Tog knaag daar soms diep binne-in jou ‘n stukkie onsekerheid. Gaan ek slaag? Gaan ek die regte werk kry? Gaan ek lus bly vir al die uitdagings? Gaan die lewe my regverdig behandel? Sal ek myself kan handhaaf…

Take a look at the new set of 16 wallpapers of our King Jesus Christ. No one among those who created these pictures saw Jesus in real. But they are able to make these superb paintings. My conclusion is that when one tries to draw Jesus

Jy's nooit alleen nie!

Jy’s nooit alleen nie! Lees Psalm 18:29-32, 47-49 Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my gered het (Psalm 18:47) “Ek wil nie meer lewe nie.” Neil kan sien dis *regtig* só. Bernard lyk gedaan. “Ek voel so moedeloos,” sê hy. “Ek beny julle ouens wat die nuwe jaar so vrolik tegemoet gaan. Gisternag toe almal klappers skiet en toeters blaas oor die nuwe jaar, het ek net vir myself gesê: ‘So what?’ Wat is die kans tog dat die nuwe jaar vir my iets goeds sal inhou? “Kyk…

Bradley James from Merlin. Fashion Moda, Look Fashion, Mens Fashion, Fashion 2015, Guy Fashion, Fashion Menswear, Modern Fashion, Merlin, Stylish Men
Mens FashionGuy FashionMerlinStylish Men

Ek móét dit hê!

Ek móét dit hê! Pepsi het in Amerika dié gepaste leuse” “Gotta have it!” Dit geld vir baie ander dinge. Het jy al oor ‘n ou se pet of tekkies of blink fiets gevoel: “Ek *móét* dit net hê!”? Dis waarvan die Here praat wanneer Hy sê ons mag nie begeer nie. Maar die tiende gebod verklap ook iets belangriks oor die Here: Hy heg baie waarde aan tevredenheid. Hy self begeer nie. Hy het alles wat Hy soek, want Hy *ís* ALLES wat Hy soek. Hy wil hê ons moet tevrede wees met wat Hy vir ons gee…

Jesus se Seunskind: 'n Ware Free Lunch Afrikaans, Lunch, Free, Eat Lunch, Afrikaans Language
AfrikaansFree

'n Ware Free Lunch

'n Ware Free Lunch Hallo Vriend/Vriendin Daar is ’n Engelse spreekwoord wat sê: There is no such thing as a free lunch. Die spreekwoord het blykbaar in Amerika in die 1940’s begin toe kroeë vir hulle kliënte ingelok het deur vir hulle gratis middagete aan te bied, natuurlik in ruil dat hulle hulle sakke sou skud en bier sou koop. Via jou aankope van bier, betaal jy tog maar op die ou einde vir ’n “gratis” middagete. Selfs al koop iemand vir jou middagete, is daar gewoonlik iets wat die ander…

Skateboarder dude seen her skateboarding. Sup Surf, Skate Surf, Water Photography, Digital Photography, Tumblr, Big Challenge, Wakeboarding, Extreme Sports, Snowboarding
Sup SurfWater PhotographyDigital PhotographyBig Challenge

'n Klomp reëls

‘n Klomp reëls Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. - Matteus 4:10 Hoekom dink jy het God reëls soos: “Moenie jok nie” en: “Moenie doodmaak nie”? Dink jy Hy het hierdie opdragte uit woede uitgedink? Het Hy reëls gemaak om te wys wie’s baas en omdat Hy ‘n pretbederwer is? Natuurlik nie! Sy opdragte beskerm ons. God weet wat die vinnigste, veiligste pad na vreugde en vervulling is, en sy opdragte lei ons soontoe. Lees wat sê Moses oor die Here se opdragte: “Die Here het ons…