Afrikaans Tieners Jeug Jong Meisietjies

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

35 
Pins
 • 
167 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Jesus se Dogterkind: Jou klerekas

Jou klerekas

Jou klerekas Lees – Lukas 12:22-34 Die lewe is tog belangriker as kos en die liggaam as klere. As God die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre in die vuur gegooi word, só mooi maak, hoeveel te meer sal Hy julle versorg, julle kleingelowiges! - Luk. 12:23, 28 Jy wil graag mooi en volgens die mode aantrek, maar ongelukkig laat jou beursie dit nie toe nie. Maar daar is tog maniere waarop jy altyd pragtig kan lyk sonder om die wêreld se geld aan klere te spandeer. Beplan jou…

Christelike Boodskappies: JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS …  ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ Jesus se briefie vir Sy kinders – Toe Ek op jou besluit het, was daar soveel vrede, kalmte en liefde in My hart. Ek het geweet hoe jy gaan lyk, hoe jou stem gaan klink en hoe jou glimlag ander mense se harte gaan verander- selfs toe jy nog net 'n gedagte was. Ek het jou begin vorm in jou ma se skoot. Jou vingerafdrukke lyntjie vir lyntjie getrek en geweet hierdie patroontjie op jou vingertjies sal Ek nooit weer herhaal nie. Jy is nie ‘n fout nie…

Jesus se Dogterkind: Wat van grimering?

Wat van grimering?

Wat van grimering? Lees: 1 Petrus 3:3-6 Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees: blywende beskeidenheid en kalmte van gees. - 1 Petrus 3:3-4 Gedurende ‘n mens se tienerjare begin jy eksperimenteer met grimering, nuwe haarstyle en juwele. ‘n Tiksel grimering doen wondere vir jou selfvertroue. Maskara kan die wêreld se verskil maak as jy ligte wimpers het, en blosser en ‘n…

Christelike Boodskappies: Jy is kosbaar vir God

Jy is kosbaar vir God

Jy is kosbaar vir God! Miskien voel jy asof jy alleen is in die wêreld, … asof niemand vir jou omgee nie, … asof niemand jou verstaan nie … Miskien voel jy eensaam of bedruk, … asof die lewe en sy probleme eenvoudig net te veel geraak het en jy nie meer kans sien om so aan te gaan nie! Weet dit, my vriend: God sien jou raak … God gee om vir jou … Hy wil hê dat dit met jou goed sal gaan. Jy is kosbaar vir God! Jesus nooi jou uit: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal…

Jesus se Dogterkind: Die eksamen is verby – aan Pappa God kom al die ee...

Die eksamen is verby – aan Pappa God kom al die eer toe! ღ†ღ

Die eksamen is verby – aan Pappa God kom al die eer toe! ღ†ღ Lees Psalm 66 Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het ... God hét my gebed verhoor! Die lof kom God toe. - PS 66:16, 19-20 In Psalm 66 bring die psalmdigter aan God die eer vir wat Hy vir hom gedoen het en vertel vir die mense hoe God sy gebede verhoor het. Vandag kan jy dieselfde doen omdat al jou naelskouery toe pure verniet was. Dit het gladnie so sleg gegaam met die eksamen nie, ook nie met…

Christelike Boodskappies: Two Resolutions for the New Year

Two Resolutions for the New Year

Take a few minutes today to make two resolutions for the year to come. Write them down where you will read them often. Then, place your hand in JESUS' hand. He will help you all the way! Neem 'n paar oomblikke om twee voornemens te maak vir die jaar wat kom. Skryf hulle af waar jy hulle dikwels kan lees. Sit dan jou hand in JESUS s'n. Hy sal jou al die pad help!

Christelike Boodskappies: Vonkelversie 7

Vonkelversie 7

Vonkelversie Ek wil graag vandag vir jou geskenkies gee !!! ‘n Jas om jou toe te vou teen satan se aanslae Stewels om jou te beskerm teen dorings op jou pad ‘n Tas om al jou probleme in te pak, sodat jy dit alles na God kan neem ‘n Serpie vol Jesus Liefde om jou toe te draai teen die eina’s van die lewe en ‘n Kroon sodat jy kan onthou dat jy Jesus se kind is Gebed My gebed vanoggend vir jou is liefde wanneer jy alleen is, vreugde as jy teneergedruk is, vrede as jy ontsteld is, insig as sake…

Christelike Boodskappies: !!! KOM  ONS  PLAAS  WEER SUID AFRIKA  IN VADER GO...

!!! KOM ONS PLAAS WEER SUID AFRIKA IN VADER GOD SE HANDE !!!

!!! KOM ONS PLAAS WEER SUID AFRIKA IN VADER GOD SE HANDE !!! Van geweld sal in jou land nie meer gehoor word nie – van geen verwoesting of verbreking in jou grondgebied nie; maar jy sal jou mure Heil noem en jou poorte Lof. - Jes. 60:18 Ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: “Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. - Openb. 21:3 Géén dors of honger sal ons kwel nie, géén son se hitte ons…

Jesus se Dogterkind: Jy en jou rapport ....... ♡

Jy en jou rapport ....... ♡

Jy en jou rapport ....... ♡ Lees: Matteus 25:14-30 Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir ‘n ander twee, en vir ‘n derde een. - Matt 25:15 Wanneer jy jou rapport uit daardie bruin koevert trek, klop jou hart mos met hamerslae. Jy wonder of jou ouers tevrede gaan wees. Jy hoop dat jy beter gepresteer het as verlede kwartaal. Dalk is jy bang dat jy hierdie jaar nie die paal gehaal het nie. As jy egter deur die jaar jou plig gedoen het, is dit nie nodig om hartkloppings te kry nie. Dit…

Jesus se Dogterkind: Jy behoort aan JESUS ♡

Jy behoort aan JESUS ♡

Jy behoort aan Jesus Vandat jy jou hart vir Jesus gegee het, behoort jy nie meer aan jouself nie. Jy behoort nou aan God, en die Heilige Gees woon in jou. ‘Of besef julle nie dat julle liggaam ‘n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie: Julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.’ 1 Korintiërs 6:19-20 Vicki Fourie : God lief my ♡ Al die eer aan God ♡…

Jesus se Seunskind: GOD se woorde is soos EGTE SILWER

GOD se woorde is soos EGTE SILWER

GOD se woorde is soos EGTE SILWER Daar is niks vals in wat die Here sê nie. Sy woorde is soos silwer ... (Psalm 12:7) Ons moet probeer om te doen, wat ons belowe het ons sal doen. Somtyds val daar dinge voor sodat dit vir ons moeilik is om beloftes uit te voer. Maar ons moet regtig probeer om nie vals woorde te praat nie. Daar is IEMAND se woorde wat nóóit vals is nie: die Here s’n. Wat Hy sê, is waar. Hy kan nie jok nie. Hy kan nét die waarheid praat. Hy kan nie vir ons met sy woorde om die…

Jesus se Dogterkind: God bly altyd dieselfde

God bly altyd dieselfde

God bly altyd dieselfde Lees Hebreërs 13:7-9 “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid” (Heb. 13:8) Jy leef in ‘n wêreld vol tegnologiese wonders – selfone, MXit, GPS, Facebook, DStv, noem maar op. Hierdie tegnologiese wonders verstom jou die een dag, en net die volgende dag word dit vervang met iets nuuts, iets wat nog meer verstommend is. Daarom is die waarheid waaraan Hebreërs jou herinner dalk vir jou baie vreemd: “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en…

Jesus se Seunskind: HERE ek gee my oor aan die Gees se beheer

HERE ek gee my oor aan die Gees se beheer

Wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer ... en daarom kan julle nie doen wat hulle graag wil nie. - Galasiërs 5:17 Here, Ek gee my oor aan die Gees se beheer. Help my om U te vertrou wanneer ek moet kies tussen reg en verkeerd . Dankie vir die wysheid en krag om reg op te tree.

Christelike Boodskappies: “Jy is te jonk om deur God gebruik te word”  vs  G...

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense!

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense! Ons het so gewoond geraak dat dit gewoonlik die dominees, of pastore en baie ander ouer mense is wat al die werk vir die Here doen. Jongmense (dalk dink jy ook so?) moet eers bietjie ouer word voordat die Here hulle kan gebruik ... In ‘n onlangse nuusblad van die Kinderevangeliste-Opleidingsinstituut word die WARE verhaal vertel van ‘n seuntjie in Graad 2 wat aan nege straatkinders die boodskap van hoop en verlossing…

Jesus se Seunskind: Voorbladnuus

Voorbladnuus

Voorbladnuus Verbeel jou jy tel môreoggend die koerant op en sien die volgende opskrifte: · Misdaadsyfer val skerp · Dwelmslaaf vind R5 000 in drom – oorhandig dit aan polisie · Grootste bank in wêreld sluit nooit kluis! · Diefstal verdwyn oor lae pryse · Diefwering- en alarmstelsel-vervaardigers speel bankrot · Metaalverklikkers op lughawens onnodig, sê sekuriteitshoof. Dit sou wonderlik gewees het, nê? Die lewe sou baie anders gewees het as almal skielik eerlik was. Jy sou nie deur…

Jesus se Seunskind: HY verhef die minderwaardige uit die stof

HY verhef die minderwaardige uit die stof

Hy verhef die minderwaardige uit die stof , die behoeftige uit die ashoop! Hy behandel hulle soos prinse en laat hulle op ereplekke sit ... 1 Samuel 2:8 (Nuwe Lewende Vertaling)