Afrikaans Tiener Christelik

Collection by Koningsdogters Vir Jesus Bediening

18 
Pins
 • 
168 
Followers
Koningsdogters Vir Jesus Bediening
Christelike Boodskappies: JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS …  ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ Jesus se briefie vir Sy kinders – Toe Ek op jou besluit het, was daar soveel vrede, kalmte en liefde in My hart. Ek het geweet hoe jy gaan lyk, hoe jou stem gaan klink en hoe jou glimlag ander mense se harte gaan verander- selfs toe jy nog net 'n gedagte was. Ek het jou begin vorm in jou ma se skoot. Jou vingerafdrukke lyntjie vir lyntjie getrek en geweet hierdie patroontjie op jou vingertjies sal Ek nooit weer herhaal nie. Jy is nie ‘n fout nie…

Christelike Boodskappies: Jy is kosbaar vir God

Jy is kosbaar vir God

Jy is kosbaar vir God! Miskien voel jy asof jy alleen is in die wêreld, … asof niemand vir jou omgee nie, … asof niemand jou verstaan nie … Miskien voel jy eensaam of bedruk, … asof die lewe en sy probleme eenvoudig net te veel geraak het en jy nie meer kans sien om so aan te gaan nie! Weet dit, my vriend: God sien jou raak … God gee om vir jou … Hy wil hê dat dit met jou goed sal gaan. Jy is kosbaar vir God! Jesus nooi jou uit: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal…

Christelike Boodskappies: Two Resolutions for the New Year

Two Resolutions for the New Year

Take a few minutes today to make two resolutions for the year to come. Write them down where you will read them often. Then, place your hand in JESUS' hand. He will help you all the way! Neem 'n paar oomblikke om twee voornemens te maak vir die jaar wat kom. Skryf hulle af waar jy hulle dikwels kan lees. Sit dan jou hand in JESUS s'n. Hy sal jou al die pad help!

Christelike Boodskappies: Vonkelversie 7

Vonkelversie 7

Vonkelversie Ek wil graag vandag vir jou geskenkies gee !!! ‘n Jas om jou toe te vou teen satan se aanslae Stewels om jou te beskerm teen dorings op jou pad ‘n Tas om al jou probleme in te pak, sodat jy dit alles na God kan neem ‘n Serpie vol Jesus Liefde om jou toe te draai teen die eina’s van die lewe en ‘n Kroon sodat jy kan onthou dat jy Jesus se kind is Gebed My gebed vanoggend vir jou is liefde wanneer jy alleen is, vreugde as jy teneergedruk is, vrede as jy ontsteld is, insig as sake…

Jesus se Dogterkind: Jy en jou rapport ....... ♡

Jy en jou rapport ....... ♡

Jy en jou rapport ....... ♡ Lees: Matteus 25:14-30 Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir ‘n ander twee, en vir ‘n derde een. - Matt 25:15 Wanneer jy jou rapport uit daardie bruin koevert trek, klop jou hart mos met hamerslae. Jy wonder of jou ouers tevrede gaan wees. Jy hoop dat jy beter gepresteer het as verlede kwartaal. Dalk is jy bang dat jy hierdie jaar nie die paal gehaal het nie. As jy egter deur die jaar jou plig gedoen het, is dit nie nodig om hartkloppings te kry nie. Dit…

Jesus se Dogterkind: Jy behoort aan JESUS ♡

Jy behoort aan JESUS ♡

Jy behoort aan Jesus Vandat jy jou hart vir Jesus gegee het, behoort jy nie meer aan jouself nie. Jy behoort nou aan God, en die Heilige Gees woon in jou. ‘Of besef julle nie dat julle liggaam ‘n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie: Julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.’ 1 Korintiërs 6:19-20 Vicki Fourie : God lief my ♡ Al die eer aan God ♡…

Jesus se Seunskind: GOD se woorde is soos EGTE SILWER

GOD se woorde is soos EGTE SILWER

GOD se woorde is soos EGTE SILWER Daar is niks vals in wat die Here sê nie. Sy woorde is soos silwer ... (Psalm 12:7) Ons moet probeer om te doen, wat ons belowe het ons sal doen. Somtyds val daar dinge voor sodat dit vir ons moeilik is om beloftes uit te voer. Maar ons moet regtig probeer om nie vals woorde te praat nie. Daar is IEMAND se woorde wat nóóit vals is nie: die Here s’n. Wat Hy sê, is waar. Hy kan nie jok nie. Hy kan nét die waarheid praat. Hy kan nie vir ons met sy woorde om die…

Jesus se Dogterkind: God bly altyd dieselfde

God bly altyd dieselfde

God bly altyd dieselfde Lees Hebreërs 13:7-9 “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid” (Heb. 13:8) Jy leef in ‘n wêreld vol tegnologiese wonders – selfone, MXit, GPS, Facebook, DStv, noem maar op. Hierdie tegnologiese wonders verstom jou die een dag, en net die volgende dag word dit vervang met iets nuuts, iets wat nog meer verstommend is. Daarom is die waarheid waaraan Hebreërs jou herinner dalk vir jou baie vreemd: “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en…

Christelike Boodskappies: Om reg te kies

Om reg te kies

Om reg te kies Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig. - Spreuke 9:10 Vandag se teksvers (Spreuke 9:10) sê ‘n mens ken goed en kwaad deur God te ken. As jy vir God ken, ken jy die Een wat altyd reg is. As ‘n opinie of ‘n optrede ooreenstem met God se Woord, is dit reg; anders is dit verkeerd. Maar as jy die Here nié ken nie, is dit onmoontlik om te weet waarvan Hy hou en nie hou nie. As jy Hom net ken deur wat ander sê en skryf, bly jou kennis van reg…

Jesus se Seunskind: HERE ek gee my oor aan die Gees se beheer

HERE ek gee my oor aan die Gees se beheer

Wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer ... en daarom kan julle nie doen wat hulle graag wil nie. - Galasiërs 5:17 Here, Ek gee my oor aan die Gees se beheer. Help my om U te vertrou wanneer ek moet kies tussen reg en verkeerd . Dankie vir die wysheid en krag om reg op te tree.

Christelike Boodskappies: “Jy is te jonk om deur God gebruik te word”  vs  G...

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense!

“Jy is te jonk om deur God gebruik te word” vs God *GEBRUIK* jongmense! Ons het so gewoond geraak dat dit gewoonlik die dominees, of pastore en baie ander ouer mense is wat al die werk vir die Here doen. Jongmense (dalk dink jy ook so?) moet eers bietjie ouer word voordat die Here hulle kan gebruik ... In ‘n onlangse nuusblad van die Kinderevangeliste-Opleidingsinstituut word die WARE verhaal vertel van ‘n seuntjie in Graad 2 wat aan nege straatkinders die boodskap van hoop en verlossing…

Jesus se Seunskind: Voorbladnuus

Voorbladnuus

Voorbladnuus Verbeel jou jy tel môreoggend die koerant op en sien die volgende opskrifte: · Misdaadsyfer val skerp · Dwelmslaaf vind R5 000 in drom – oorhandig dit aan polisie · Grootste bank in wêreld sluit nooit kluis! · Diefstal verdwyn oor lae pryse · Diefwering- en alarmstelsel-vervaardigers speel bankrot · Metaalverklikkers op lughawens onnodig, sê sekuriteitshoof. Dit sou wonderlik gewees het, nê? Die lewe sou baie anders gewees het as almal skielik eerlik was. Jy sou nie deur…

Jesus se Seunskind: HY verhef die minderwaardige uit die stof

HY verhef die minderwaardige uit die stof

Hy verhef die minderwaardige uit die stof , die behoeftige uit die ashoop! Hy behandel hulle soos prinse en laat hulle op ereplekke sit ... 1 Samuel 2:8 (Nuwe Lewende Vertaling)

Christelike Boodskappies: Jy's nooit alleen nie!

Jy's nooit alleen nie!

Jy’s nooit alleen nie! Lees Psalm 18:29-32, 47-49 Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my gered het (Psalm 18:47) “Ek wil nie meer lewe nie.” Neil kan sien dis *regtig* só. Bernard lyk gedaan. “Ek voel so moedeloos,” sê hy. “Ek beny julle ouens wat die nuwe jaar so vrolik tegemoet gaan. Gisternag toe almal klappers skiet en toeters blaas oor die nuwe jaar, het ek net vir myself gesê: ‘So what?’ Wat is die kans tog dat die nuwe jaar vir my iets goeds sal inhou? “Kyk…

Jesus se Seunskind: Ek móét dit hê!

Ek móét dit hê!

Ek móét dit hê! Pepsi het in Amerika dié gepaste leuse” “Gotta have it!” Dit geld vir baie ander dinge. Het jy al oor ‘n ou se pet of tekkies of blink fiets gevoel: “Ek *móét* dit net hê!”? Dis waarvan die Here praat wanneer Hy sê ons mag nie begeer nie. Maar die tiende gebod verklap ook iets belangriks oor die Here: Hy heg baie waarde aan tevredenheid. Hy self begeer nie. Hy het alles wat Hy soek, want Hy *ís* ALLES wat Hy soek. Hy wil hê ons moet tevrede wees met wat Hy vir ons gee…