afrikaans

Collection by Elaine Claassen

22 
Pins
 • 
32 
Followers
Elaine Claassen
Make your own rhyming dominoes and work on that super important literacy skill at home. Make your own rhyming dominoes and work on that super important literacy skill at home. Rhyming Activities, Literacy Skills, Kindergarten Literacy, Literacy Centers, Reading Games For Kindergarten, Free Phonics Games, Reading Games For Kids, Ela Games, Speech Therapy

Rhyming Dominoes and Speedracer Game - Learning After School - No Time For Flash Cards

Easy make your own rhyming dominoes for kids

Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg. Afrikaans Language, Teaching Aids, Teaching Posters, Phonics Song, Printable Preschool Worksheets, Reading Skills, Guided Reading, School Fun, School Teacher

Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4

Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg.

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte - KraftiMama Grade R Worksheets, Writing Practice Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Printable Letters, Alphabet Worksheets, Worksheets For Kids, Work Activities, Holiday Activities

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

Education worksheets for Grade R - 12 - E-Classroom First Grade Math Worksheets, Reading Worksheets, School Worksheets, Test For Kids, Abc For Kids, Afrikaans Language, Teacher Poems, Numbers Preschool, Language Activities

Education worksheets for Grade R - 12 - E-Classroom

Grade 6 Online Afrikaans Worksheets, werkwoorde. For more worksheets visit www.e-classroom.co.za!

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Grade R Worksheets, Writing Practice Worksheets, Free Printable Worksheets, Free Printables, Printable Numbers, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Teaching Resources, Compliments

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading → Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes, Quotes Quotes

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Learning English For Kids, Toddler Development, Alphabet For Kids

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]

Farm Animals 3 (Plaas Diere) - Afrikaans Worksheet (Grade R) Preschool Cutting Practice, Preschool Learning Activities, Kindergarten Lessons, Teaching Kids, Grade R Worksheets, Afrikaans Language, Music Lessons For Kids, Teachers Aide, Tot School

Members Only - E-classroom

Hello there! You’ve reached this page because the page you were looking for is only accessible by members of E-Classroom. Already signed up? If you are already a member, please login below and you will be able to access all worksheets.

onderwys – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Alphabet Activities, Classroom Activities, Toddler Activities, School Resources, Teaching Resources, Afrikaans Language, Homemade Bookmarks, 2nd Grade Worksheets, Phonics Words

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke wat regtig ’n verskil kan maak. Spelling For Kids, Spelling Words, Afrikaans Language, Teaching Posters, E Words, Learn Programming, 1st Grade Worksheets, Preschool Learning, Teaching Activities

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.

Leer Afrikaans, hierdie webtuiste het wonderlike materiale!!! Afrikaans Language, African Children, Future Jobs, Nursery School, Kids Education, Pre School, Speech Therapy, School Projects, Toddler Activities

Tuisblad | Aanleer van Afrikaans Graad R - Graad 3

Tuisblad | Webwerf met Afrikaanse materiaal geskik vir tuisskool onderrig of in Hoofstroom Onderwys. Lees en-werkboeke vir Graad R-3. Formele take vir Afr Huistaal, Eng 1ste Addisionele take, LV en Wiskunde ook beskikbaar. Sluit vandag aan by ons klub: R100 per kwartaal of R350 per jaar. 3 werkboeke per maand: 9 per kwartaal. (1 Afr, 1 Wisk, 1 LV/Eng)

Afrikaans app: Seisoene is 'n afrikaanse aktiwiteitsapp met legkaarte, aantrek speletjie, tel speletjie, vormherkenning en nog vele meer. Grade R Worksheets, Tracing Worksheets, Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Team Building Games, Doll Games, Phonological Awareness, Kids Education, Life Skills

Afrikaans app: Seisoene is 'n afrikaanse aktiwiteitsapp met legkaarte, aantrek speletjie, tel speletjie, vormherkenning en nog vele meer.

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke wat regtig ’n verskil kan maak. Spelling For Kids, Spelling Words, Afrikaans Language, Teaching Posters, E Words, Learn Programming, 1st Grade Worksheets, Preschool Learning, Teaching Activities

Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.