Afrikaans Quotes, Dutch Quotes, Silhouette Cameo, Lettering, October, Silhouettes, Monochrome, Black Man, Drawing Letters

Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer." VANNAG deur Elmarie van Schalkwyk #afrikaans

"kerf vannag vir jou 'n stukkie van my siel; die letsel sal my herinner hoe die liefde kan verniel. hoe dit ook al sy so het ek geleer; al maak dit nie dood nie maak dit nogsteeds seer.

Sêgoed | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo…

Sêgoed | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo…

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Daar is altyd 3 opsies: Gee op Gee in Gee dit alle...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Daar is altyd 3 opsies: Gee op Gee in Gee dit alle.

Godly Quotes, Bible Quotes, Scripture Verses, Bible Scriptures, Art Google, Altered Art, Gods Promises, Savior, Jesus Christ

Maak nie saak hoe sleg mense jou behandel nie, moet nooit na hulle vlak daal…

Motivational Words, Inspirational Quotes, Afrikaanse Quotes, Quotes Women, Scripture Verses, Scriptures, Retreat Ideas, Poems, Journaling

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Daar is 'n prins in elke padda verskuil

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Daar is 'n prins in elke padda verskuil

Pinterest
Search