Boerekos

Collection by Ronel Kleynhans

14 
Pins
 • 
49 
Followers

Egte Suid Afrikaanse boerekos

Ronel Kleynhans
Pumpkin fritters :D Looks so delicious.I will make the attempt to make these fritters Pumpkin Recipes, Fall Recipes, Sweet Recipes, Holiday Recipes, Cooking Pumpkin, Delicious Desserts, Just Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food

My gran's pumpkin fritters | Pampoen koekies - Simply Delicious

·
42 reviews
·
40 minutes
·

Light and fluffy pumpkin fritters (pampoen koekies) with caramel sauce. This recipe handed down to me by my gran is nostalgia on a plate.

Crustless Milk Tart Slices: The creamy, velvety texture will have everybody hooked in one bite. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Oven Recipes, Milk Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes

Melktertsnye

Die romerige fluweeltekstuur sal almal hul lippe laat aflek ná net een sny.

Mikrogolf-melkkos Bestanddele 100 ml g) sago 1 liter k) melk 30 ml e) botter 2 eiers, geskei 75 ml e) koekmeel 20 ml t) vlapoeier 2 ml (½ t) sout 125 ml (½ k) water 60 ml (¼ k) suiker 2 ml (&fra. Easy Cooking, Cooking Recipes, Delicious Desserts, Yummy Food, Winter Desserts, South African Recipes, Microwave Recipes, Light Recipes, Food Inspiration

Mikrogolf-melkkos

Tradisionele melkkos wat van snysels gemaak is, is voorheen skertsend stingelom-die-smoel genoem.

Dis nou nie sjokoladetruffels nie, maar dis goed genoeg om die lus na ’n soetdingetjie in bedwang te hou. South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Microwave Recipes, Rusk Recipe, Avocado Dessert, Healthy Sweet Treats

Dadeltruffels

Dis nou nie sjokoladetruffels nie, maar dis goed genoeg om die lus na ’n soetdingetjie in bedwang te hou.

Uit die Huisgenoot kombuis: Koffietert South African Dishes, South African Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Ma Baker, Homemade Pie, Pudding Cake, Sweet Tarts

Koffietert

Marica Sevenster van Hartenbos het hierdie heerlike resep met ons gedeel.

From the YOU kitchen: Top-deck chocolate brownies Cupcake Recipes, Cupcake Cakes, Dessert Recipes, Cupcakes, Top Deck Chocolate, South African Desserts, Dessert Book, No Bake Snacks, Small Cake

Top Deck-sjokoladebruintjies

Soms het jy iets baie sjokoladerig nodig om jou deur die week te kry. Dan is hierdie bruintjies net die ding.

Fruity, boozy and brilliant. This dessert is just worth the time and effort because it puts a smile on everyone’s face. South African Desserts, South African Recipes, Chocolate Volcano, Cooking Time, Cooking Recipes, Milk Tart, Cold Desserts, Christmas Dishes, Face Photo

Brandewynpoeding

Hierdie vrugtige nagereg is die tyd en moeite werd, want dit sal almal laat glimlag.

Ek sien baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. Sonder die Brandewyn is dit “… South African Recipes, Ethnic Recipes, Salad Recipes, Dessert Recipes, How To Read A Recipe, Amazing Cakes, Baking Recipes, Sweet Treats, Deserts

Opregte Malva Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek sien baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. Sonder die Brandewyn is dit “…