Boere kos met n twist

Collection by Olga B

20 
Pins
 • 
642 
Followers
Olga B
The Cake Boss' Vanilla Cake Ingredients 2 cups sugar 4 eggs 2 cups all-purpose flour 1 cup milk cup vegetable oil 2 teaspoons mL) baking powder 1 teaspoon vanilla Just Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, No Bake Desserts, Cake Boss Recipes, Vanilla Cake Recipe Cake Boss, Buddy Valastro Vanilla Cake Recipe, Vanilla Sponge Cake, Vanilla Cupcakes

The Cake Boss' Vanilla Cake Ingredients 2 cups (500 mL) sugar 4 eggs 2 1/2 cups (625 mL) all-purpose flour 1 cup (250 mL) milk 3/4 cup (175 mL) vegetable oil 2 1/4 teaspoons (11 mL) baking powder 1 teaspoon (5 mL) vanilla

Pancakes Tender and tasty pancakes- Add this to your pancake repertoire. Cross between crepes and pancakesTender and tasty pancakes- Add this to your pancake repertoire. Cross between crepes and pancakes South African Dishes, South African Recipes, Tasty Pancakes, Pancakes And Waffles, Swedish Pancakes, Thin Pancakes, German Pancakes, Vegetarian Cooking, Cooking Recipes

Pancakes (African Style) - Immaculate Bites

African Pancakes — a comforting, rich, tender and tasty pancakes that are a cross between crepe and American pancakes. A great make ahead breakfast topped with either butter, syrup or cinnamon sugar! Not a Week goes by, in my household ,without making these tender pancakes – they are my son’s favorite breakfast. Who am I kidding, ... View More

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Sweet Recipes, My Recipes, Recipies, Fennel Recipes, Curry Recipes

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag d… Kos, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Cake Cookies, Cupcake Cakes, Bundt Cakes, Ma Baker

TANNIE LILI SE SJIFFON VLAKOEK

Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle. Dit is raadsaam om die vla ‘n dag voor die tyd te maak sodat dit goed koud is voordat dit gebruik word. Plaas ‘n klontjie botter op die warm vla en smeer oor die bokant en sit dan ‘n stukkie kleefplastiek stewig vas op die vla om ‘n velletjie te voorkom. RESEP KOEK 120 g koekmeel 40 g mielieblom 5 ml vlapoeier 5 ml bakpoeier 1 ml sout 5 eiers - geskei…

Search Results for “Souttert” – Boerekos – Kook met Nostalgie Light Recipes, Wine Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Recipies, Braai Recipes, Quiche Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes

Pasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n ...

Tower Vlakoek - Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room. Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Baking Desserts, Dessert Ideas, Casserole Recipes

Towervlakoek

Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, . Custard Cookies, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cake Cookies, Cookie Dough, Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes

Smelt-in-die-mond Vla koekies!

As daar nou een ding is wat die Bezuidenhout dogters goed kan doen, dan is dit letterlik bolletjies rol en koekies bak! My jonger suster, Maryke Botha is die familie se baas koekie bakster en maak ons almal trots met haar gebak. Sy het my geleer om my vrees vir die koekie drukker van my Ma se tyd, te verloor. My sus het jare gelede vir my haar smelt-in-die-mond vla koekie gegee, ek het toe bietjie gespeel met die resep en tot die volgende gevolgtrekking gekom: 1. Vervang die vlapoeier met…

Low Unwanted Fat Cooking For Weightloss Hemelse Steak Tenderized Steak Sny In Stukke Meng Meel Met Speserye Van Jou Keuse En Rol Steak In Mengsel Sny 2 Uie In Dun Skywe Sny 1 Bakkie Mushrooms In Skywe Pak Lae Om Die Beurt Van Vleis, Uie En Mushrooms In Beef Steak Recipes, Meat Steak, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savoury Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Wow Recipe

HEMELSE STEAK 1kg tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol steak in mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak. Meng 200ml melk 250 ml room 1 eetlepel worcestersous 1 eetlepel chutney 1 eetlepel tamatiesous 1 pakkie wit uie sop Meng goed, gooi oor vleis in bak. Strooi 1 kp gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel. Bak vir 60-90 min by 160…

healthy food recipes chiken dinner cooking If you need an easy, cheesy, budget friendly dinner recipe then you are really going to LOVE this Chili Cheese Dog Bake from My Incredible Recipes! Dog Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Beef Recipes, Family Recipes, Budget Cooking, Veggetti Recipes, Food Budget, Tilapia Recipes

10+ BUDGET FRIENDLY CHILI DOG DINNER RECIPES

These Budget Friendly Chili Dog Recipes are delicious, cheesy, easy to make, and will have your family coming back for more!