Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind...

Ek wens vir jou 'n ou plaashek waardeur jou voetpad sal loop, soday jy hartsvreemde paaie sal agterlaat en jou vredespad kan vind.

Afrikaans skrif: Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

Afrikaans skrif: Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit ni...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Glimlag dit is die sleutel tot almal se hart

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede: Glimlag dit is die sleutel tot almal se hart

Afrikaans. Afrikaans is groot. Afrikaans quotes. Afrikaanse gesegde. #NicoleFlynn_quotes Ek wil verdwaal waar die warm Afrika sand aan my voete klou, en waar die wind verlang om met my hare te speel.

Afrikaans is groot. Ek wil verdwaal waar die warm Afrika sand aan my voete klou, en waar die wind verlang om met my hare te speel.

Pinterest
Search