Terte

Collection by Hermann Frankfurth

29 
Pins
 • 
112 
Followers
Hermann Frankfurth
Mielie Tert
Other Pins

Mielie Tert

Other Pins

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon . Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Kos, Melktert Recipe, Ma Baker

YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier... 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik. Gooi die helfte vd beslag oor die kors, pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor Strooi…

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte. Easy Baking Recipes, Milk Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Baking Desserts, Yogurt Recipes, Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes

Melktert met smeerkors

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte.

Mission Radio 4 the World Rainbow Gospel Radio is a Christian Internet Radio station. Raw Vegan Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Scone Recipes, Cheese Recipes, Potato Recipes, Cookie Recipes, Desserts

Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

Mission Radio 4 the World Rainbow Gospel Radio is a Christian Internet Radio station. Listen online 24/7 from anywhere in the world.

Maak self dié staatmaker van menige tuisnywerheid. Genoeg vir: 1 tert (sowat porsies) Bereidingstyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 °C Baktyd: sowat Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Custard Recipes, Baking Desserts, Oven Recipes, Milk Recipes, Baking Ideas

Jodetert

Maak self dié staatmaker van menige tuisnywerheid. Genoeg vir: 1 tert (sowat 10−12 porsies) Bereidingstyd: 1 uur Oondtemperatuur: 180 °C Baktyd: sowat 25[...]

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Appetiser Recipes, Eggless Recipes, Pudding Recipes

Yskaslagie-poeding

Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

 Resep 1 Halwe pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk e. Cold Desserts, Pudding Desserts, Dessert Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Appetiser Recipes, Scone Recipes, Copycat Recipes

Karamel yskas tert

Leke . Vries dit soos roomys. Resep 1 Halwe pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk en gesmelte botter. Druk vas in bak. 1 blik kond...

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Oven Recipes, Pudding Recipes, Quick Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.