Koekies

Collection by Hermann Frankfurth

26 
Pins
 • 
113 
Followers
Hermann Frankfurth
Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, South African Recipes, Ginger Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Soetkoekies - “Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer. My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Cookie Desserts, Curry Recipes

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Jam-and Coconut Tarts to some, but here in SA we call them Hertzoggies. Jam and Coconut tarts have a direct link to South African history. Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Oven Recipes, Cookie Ideas, Sweet Desserts, Baking Ideas

Resep: Hertzoggies | Maroela Media

Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.

Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste Broken Biscuits, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Dessert Platter, Biscuit Cake, South African Recipes, Tasty

Sjokolade Salami - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Smelt in die mond lekker – (maak Bestanddele sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel tl sout 20 ml melk blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogo… Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cupcake Cookies, Cupcake Toppers, Kos, Baking Recipes, Cookie Recipes, Baking Desserts, Dessert Recipes

Sjokolade gedoopte Botterkoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Smelt in die mond lekker – (maak 40) Bestanddele 250g sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel 1/2 tl sout 20 ml melk *80g blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogo…

Oud en nuut in die koekieblik: internetkoekies, outydse soetkoekies en gemmer-kaneelkoekies met witsjokolade – huiskok My Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Desserts, Pizza Recipes, Soup Recipes, Healthy Recipes

Oud en nuut in die koekieblik: internetkoekies, outydse soetkoekies en gemmer-kaneelkoekies met witsjokolade

’n Vol koekblik is ’n wonderlike ding. Dis bêreplek vir ouma se koekies, vakansiekoekies en dominee-kom-kuierkoekies. Selfs al is die blik leeg, dra dit die herinneringe van bruinsuiker en goue str…

 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram lb Varkvet alt Koppie Kookolie pint Soetwyn 4 tot 5 Eiers Meng die eerste 6 … Biscuit Cupcakes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, Cupcake Cookies, No Bake Cake, Baking Cookies, South African Dishes, South African Recipes

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]