sop vir winter

Collection by Karien Janse Van Rensburg

21 
Pins
Karien Janse Van Rensburg
Boontjiesop met beesskenkel Bean soup with beef shank Easy Cooking, Healthy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Salads, Cooking Ideas, Healthy Eating, South African Dishes, South African Recipes

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

Ma se wintersop As my ma dié sop gemaak het, het ek geweet die winter is nou hier. South African Dishes, South African Recipes, Winter Soups, Winter Food, Soup Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Healthy Meals

Ma se wintersop

As my ma dié sop gemaak het, het ek geweet die winter is nou hier.” Lewer 6-8 porsies Bereiding:...

Dik groente sop – Liplekker South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Coffee Recipes, Soup Recipes, Recipies, Slow Cooker Recipes, Cooking Recipes, Slow Cooker Potato Soup

Dik groente sop

Bestanddele 4 in one sop mengsel oornag in kookwater, spoel deeglik af. Kook tog sag in slow cooker (gewoonlik oornag) 1 pak vars sop groente (PNP \ Spar) 2 E Botter/margarien 2 E Mielieblom[...]

Cooking in a rotisserie oven will get you a plump, juicy chicken or turkey, Cooked evenly and can turn into some of the tastiest and healthiest meals you’ve South African Dishes, South African Recipes, Soup Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Eggless Recipes, Kos, Winter Food, Winter Meals

Boontjiesop met gerookte varkskenkel

Ons ken ertjiesop met gerookte varkvleis, maar met droëbone en lekker baie groente gemaak, is dit amper lekkerder.

Vinnige mosselsop Seafood Recipes, Mexican Food Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Seafood Dishes, Best Dessert Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Desserts

Vinnige mosselsop

Geblikte mossels, klappermelk en sakkies visaftreksel word ingespan om dié vinnige sop op te tower.

Groentesop ('n maal op sy eie) South African Dishes, South African Recipes, Veggie Recipes, Soup Recipes, Recipies, Crock Pot Cooking, Cooking Recipes, Kos, Warm Food

SOP

AARTAPPEL - KAAS - SPEK SOP 6 groot aartappels of 8 meduim aartappels geskil en opgesny 1 pakkie wituie soppoeier 250 ml vars room 500 ml gerasperde cheddar kaas 1 E gekapte vars pietersielie of...

Hierdie sop het ’n sterk smaak van die biltong en romerigheid van die kaas en melk. Soup Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Oven Recipes, Keto Recipes, Kos, Biltong, Bacon Soup

Biltong-kaassop

Hierdie sop het ’n sterk smaak van die biltong en romerigheid van die kaas en melk.

Boontjiesop met beesskenkel Bean soup with beef shank Easy Cooking, Healthy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Salads, Cooking Ideas, Healthy Eating, South African Dishes, South African Recipes

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

Outydse ertjiesop met beesskenkel South African Dishes, South African Recipes, Soup Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Healthy Food Choices, Healthy Recipes, Easy Recipes, Recipe Mix

Outydse ertjiesop met beesskenkel

Ertjiesop word tradisioneel met gerookte varkskenkel (ham hock) gemaak. Maar beesskenkel (shin) is ’n uiters geurige en bekostigbare snit en ’n uitstekende afwisseling.