Afrikaans

Collection by Kittie Nel • Last updated 3 days ago

166 
Pins

Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Woordsoorte - 'n maklike opsomming vir Gr. 4 - 7 - Teacha!

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

Klanke en Lettergrepe vir Seuns

Hierdie is die klanke en lettergrepe afdeling van My Afrikaanse Avontuur. Dit stel jou seun voor aan die konsepte van oop en toe klanke, d.w.s, klinkers en medeklinkers. Dit maak ook die kind bewus van lettergrepe. Hierdie konsepte is uiters belangrik vir spelling in Afrikaans.

StickArt | Wall Art | Wall Paper | Wall Patterns | Wall Decals

StickArt. Colour your walls the way you like it. Wall Art, Wall Decals, Wall Vinyl, Interactive Wallpaper, Party Printable, Home decor, Bunting, Enjoy

Think Afrikaans | Between 10 and 5

Daily updates from South Africa's emerging creative industry across art, design, fashion, advertising and more.

Beeldspraak: Personifikasie

Full colour wall chart / poster describing personification. This poster gives an explanation and examples of personification such as: Tyd wag vir niemand nie. Die typ stap aan. Die wind huil en raas en verwoes alles in sy pad. Die reendruppels lag uitbundig as hulle deur die wolke spring.

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.