Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf
Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...
Education worksheets for Grade R - 12 - E-Classroom
Download education worksheets for maths, english, science and technology, life skills, social science, afrikaans, health and hygiene, environment
Graad 4 Afrikaans: First Additional Language - Kwartaal 3 - Weeks 9-10: Skryf and Aanbied - E-Classroom
Grade 4 Afrikaans First Additional Language – Term 3 – Weeks 9-10: Skryf & Aanbied
Idioms
Idioms/Idiome Available in English and Afrikaans
Teaching Resources for South African Teachers
Browse our large selection of teaching resources for South African teachers. Find CAPS aligned resources for many South African subjects! Start downloading!
Beeldspraak: Metafoor
Full colour wall chart / poster about a metaphor, in Afrikaans " Metafoor ". This chart explains what a metaphor is and gives examples such as: Hy is 'n slang! Tom het 'n hart van klip. Hy is 'n monster! Sy is 'n engel!
Samestellings
Full colour wall chart / poster explaining what a compound word is, in Afrikaans "Samestellings ", with examples of different compound words.
Afrikaanse kleuterrympies
Hier's die woorde van al die ou bekende Afrikaanse rympies en liedjies, in pragtig ontwerpte drukstukke deur Baba & Kleuter! Laat weet ons watter ander rympies en liedjies se woorde jy soek!
Deeltekens
Deeltekens Available in Afrikaans only
WOORDSOORTE PLAKKATE - Teacha!
10 x A4 Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.
Gratis&Verniet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]
Afrikaans Skryf 'n Storie Graad 1 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk
Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf! Dit is dikwels 'n groot uitdaging om kinders te leer om 'n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe (verhalende) skryfwerk is...
HOE ALLES INMEKAAR PAS IN AFRIKAANS
HOE ALLES INMEKAAR PAS IN AFRIKAANS. KLANKLEER: 1.1 VOKALE / KLINKERS a, aa, e, ee, i, ie, o, oo, u, uu 1.2 KONSONANTE / MEDE-KLINKERS b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n, p, q, r, s, t, v, w, x, z 1.3 TWEEKLANKE / DIFTONGE