Brei vir jou hierdie snoesige oortrektrui teen die byt in die lug Christa Swanepoel Gebrei deur Lize Maritz Model Corné Swanepoel Hare en Grimering Kim Winterscale BENODIGDHEDE • 4(5; 5) balle ELLE CHARITY SERIOUSLY CHUNKY (150 g-balle) in Wine • 7 mm- en 8 mm-naalde • 1 knoop GROOTTE Om borsmaat te pas van: 81(86;91) cm AFKORTINGS aw2tes – aw2 ste tesame omslag1 – glip vlg st op regterkantste naald en vat draad na teenoorgestelde kant van werk tussen naalde deur, gl dieselfde st terug op lin...