FEITE & GEITE

Collection by Piet Fourie

29 
Pins

Hopelik nie te lank voor ek in jou oë kan kyk nie...hoop jy slaap baie lekker en rustig!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.

Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.

Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles