Sout tert
Gesondheids Beskuit
Tuna and Sweet Corn Mini Quiches | Little Grazers - delicious food for little hands
These mini quiches are great for packed lunches, picnics, little ones will love them, but they are equally great for the whole family.
Tuna en Skyfie Tert
KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes
KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]
Pampoen muffins met kaneelsuiker
Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk. ½ koppie olie 2 groot eiers 1 ¼ koppie suiker ½ teelepel kaneel ¼ teelepel gemmer ⅛ teelepel fyn naeltjies ⅛ teelepel neutmuskaat ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak) Metode: 1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of…