Pinterest
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede. Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en  vra... EM

Ons Here! | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Piketberg. Mammon. Doringhout. Sarkasme. Boeremeisie. Hou Koers. ESKOM. Glimlag. Skaterlag. Gesin. Familie. Drive-in. Danie Gerber. Kaalvoet kind. Ek was vir 'n rukkie, ook 'n bietjie lief vir jou. Koningskind. Bosveld. Konsentrasiekamp. Tannie Esme. Bekkie. Modder rivier. Sannie. Ma weet mos. Springbokkies. Amos. Vagekierie. Gewente. Skrobbering. Klawerhok. Nagbraker. Leuenfabriek.

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Hartseer, teleurstelling x geloof #Afrikaans #Heartaches&Hardships #Don't