Jesus

Collection by Kay

10 
Pins
Home - MyFiladelfia Institute Prayer Verses, Prayer Quotes, Scripture Verses, Bible Verses Quotes, Scriptures, Good Morning Inspirational Quotes, Good Morning Quotes, Afrikaanse Quotes, Actions Speak Louder Than Words

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

Here, ons pleit vandag U naam, bloed en beskerming oor onsself en al ons geliefdes. Stuur asseblief U Engele om oor ons te waak, waar ons ook al gaan. Bedek ons, sodat ons onsigbaar sal wees vir die vyand en sy agente. Ons is absoluut niks sonder U nie en wil geen tree gee waar U voorsiening ons nie neem nie. Ons vra dit in U naam alleen, amen. Scripture Verses, Bible, Goeie More, Spiritual Disciplines, Afrikaans, True Words, Christian Quotes, Psalms, Positive Quotes

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

"God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Christian Warrior, Afrikaanse Quotes, Stress And Anxiety, Friendship Quotes, Psalms, Christianity, Best Quotes

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Jesus het gesê Hy is heilig en daarom moet ons ook heilig wees. Ons kan dus nie enige iets doen wat ons hart begeer en dink dat ons deur genade vry is om dit te doen nie. Dis deur genade alleen dat ons die kans gegun word om nie deel te word van hierdie wêreld nie. 'n Ware volger van Christus let op die woorde wat hul praat. Kies hul vriende met oorleg. Bewaar hul hart teen die beelde waarna hul kyk en jaag sober gewoontes na. Ons is vry om te kies, Counselling Training, Afrikaans Quotes, Morning Inspirational Quotes, Sober, Faith Quotes, Christian Quotes, Woman Quotes, Prayers, Wisdom

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Moenie te veel op ander mense in hierdie leeftyd staat maak nie. Selfs jou skaduwee verlaat jou in die duisternis. Jesus aan die ander kant is saam jou veral in die donker dieptes, want Hy is die Lig, die Weg en die Waarheid. Counselling Training, Afrikaans Quotes, Wisdom Quotes, Christianity, Bible, Inspirational Quotes, Faith, Messages, Motivation

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Wanneer jy weer oor die lewe dink, onthou net geen hoeveelheid skuld gevoel of spyt kan die verlede verander nie; en geen hoeveelheid angs sal die toekoms verander nie. Ons kan wel bid en die Here vra om ons harte te genees  van die verlede en Hom vra vir vrede vir wat in die toekoms wag. Hy laat immers alles ten goede meewerk vir die wat Hom lief het. Afrikaanse Quotes, Challenge Quotes, Goeie More, I Am Blessed, Daily Bread, Ministry, Me Quotes, Religion, Encouragement

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

"Klink dit nou asof ek die guns van mense soek, of soek ek die guns van God? Probeer ek by mense in die guns kom? As ek nog steeds die guns van mense soek, sou ek geen dienaar van Christus wees nie . Goeie More, Afrikaans Quotes, Jesus Saves, Ministry, Christianity, Bible Verses, Printing, Faith, God

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

Daar is 'n rede hoekom die dinge waaroor jy so angstig voel, jou bang maak. Bid en vra die Here om vir jou die wortel van die vrees uit te wys, want dit is soos onkruid wat net aanhou groei. Die vrug van jou vrees gaan jou die heeltyd oorheers as jy nie die Here vra om dit uit te ruk nie. Counselling Training, Evening Greetings, Heres To You, Afrikaans, Counseling, Bangs, Positive Quotes, Qoutes, Bible

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

Daar is al op my verneuk Daar is vir my gejok Ek is al gelos vir iemand anders Ek is in die steek gelaat sonder verduideliking Daar is al oor my geskinder Ek is al beroof en tog probeer ek om liefde uit te deel asof ek nog nooit seer gemaak is nie.  Dis hoe Jesus wil hê ons moet leef! Scripture Verses, Bible, Counselling Training, Angel Prayers, Goeie More, Afrikaans, Ministry, Counseling, Like You

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Counselling TrainingBybelse Berading Opleiding Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Download Brochure Laai Brosjure Af Facebook Twitter Instagram Youtube Courses Biblical Counselling Skills Level 1 – Possible outcome Certificate in Theological Study as awarded by MINTS.edu. Course 1: Introduction to Pastoral counselling (BAM142) Course 2: Introduction to Biblical studies (BAB001) Course 3…

Vra die Heilige Gees om mense se harte voor te berei voor jy met hulle oor die Evangelie wil praat. Wanneer mense oortuig is dat jy dinge vir hulle wil hê eerder as om dinge van hulle af te hê, is die kans goed dat hulle minder aanstoot sal neem wanneer jy waarheid in hul lewe spreek. Net Hy kan die oortuig werk doen. Afrikaanse Quotes, Ministry, Truths, Messages, Motivation, Saints, Do Your Thing, Text Posts

Vra die Heilige Gees om mense se harte voor te berei voor jy met hulle oor die Evangelie wil praat. Wanneer mense oortuig is dat jy dinge vir hulle wil hê eerder as om dinge van hulle af te hê, is die kans goed dat hulle minder aanstoot sal neem wanneer jy waarheid in hul lewe spreek. Net Hy kan die oortuig werk doen.