1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.   God belowe om vir ons te sorg.

1 Petrus Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.

PSALMS 107:1 Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!”   Ons moet altyd dankbaar wees. Waarvoor is jy vandag dankbaar #liedgodgrootliks

PSALMS Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie! Waarvoor is jy vandag dankbaar

God se Woord staan vas

God se Woord staan vas

Spreuke 18:10 Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.  Daar is geen situasie wat ons ooit in die gesig sal staar wat uit God se beheer sal wees nie, so die beste plek om te wees is altyd reg by Hom .  #LiefGodGrootliks

Spreuke Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; Daar is geen situasie wat ons ooit in die gesig sal staar wat uit God se beheer sal wees nie, so die beste plek om te wees is altyd reg by Hom .


More ideas
Pinterest
Search