Jy weet nooit hoe sterk jy is nie, totdat sterk wees jou enigste opsie is.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Ink skryf in Afrikaans
Ink skryf in Afrikaans
Bybelverse
Johannes 14:14 Klaagliedere 3:22,23 2 Kronieke 7:14 2 Kor ...
Ek sal in geloof en hoop aanhou klim.
Mag die kleure van die lewe jou siel verf met vreugde en mag die pad van lig jou lei tot by jou drome
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die kleure van die lewe jou siel verf met vreugde en mag die pad van lig jou lei tot by jou ...
Ons sukkel maar almal om ons motortjie in rat te kry vir die nuwe week se gejaag maar mag jou motortjie gevul wees met brandstof van God se Liefde, jou ratte geolie wees met God se Vrede en jou Navigator die Heilige Gees en mag dit sommer net goed gaan met die res van die week se reis.
'n Ma verstaan die dinge wat nie gesê kan word nie, sy kyk verby ons woorde na die bedoelings van ons hart. 'n Ma wys opnuut met teerheid die liefde wat sy ken. Ek is bly dat toe God vir my 'n ma gegee het dit Ma was ~Anne Petersen~
Ek dink aan jou vandag Ricki Mays
TRANE
TRANE WWJD 17/05/16 DIE OPENBARING 21:4 Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.” God sien jou trane. Soos enige liefdevolle ouer is dit nie vir Hom lekker om te sien hoe swaar jy kry nie. Hy wil jou vandag troos. Hy wil weer daardie pragtige glimlag van jou sien. Kom sit hier by Sy voete en praat jou hart uit. Al is Hy ‘n alwetende God, wil Hy steeds hoor dat jy Hom…