Beer Can Chicken - Delicious flavor from all the spices and the steam from the beer creates an unbelievable juicy, tender and delicious chicken.

Beer Can Chicken

I loooove beer butt chicken! Beer Can Chicken - Delicious flavor from all the spices and the steam from the beer creates an unbelievable juicy, tender and delicious chicken.

Butternut with spinach, cheese and bacon filling | Gevulde botterskorsie-resep #recipe

Butternut with spinach, cheese and bacon filling Gevulde botterskorsie-resep

Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Amke Fourie added 34 new photos to the album: Resepte Nagereg — with Mercia Booysen and 5 others.

Beste Melktert Ooit | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: botter suiker 1 eier, liggiesgeklits meel, gesif bakpoeier sout Verroom botter en suiker totdat…

Hoender-en-sampioenpastei | SARIE | Chicken and mushroom pie

Hoender-en-sampioenpastei - om hierdie dis nog vinniger te maak koop 'n klaar gaar hoeder op pad huistoe.

Hier is die melkkos resep Pop, gebruik 1 blik kondensmelk en warm water om 1 liter melk te maak plus 1.5 liter melk, dit maak die melkkos soetter ;)

Hier is die melkkos resep Pop, gebruik 1 blik kondensmelk en warm water om 1 liter melk te maak plus liter melk, dit maak die melkkos soetter ;

Lamskenkels | SARIE | Lamb shanks

Bederf-resepte vir pa op Vadersdag - ’n piekniek, ’n braai of ’n aansit-ete

Pinterest
Search