KT Brendan Peyper

Collection by Kari Truter

18 
Pins
 • 
6 
Followers
Kari Truter
Brendan Peyper

Brendan Peyper

Brendan Peyper kry sy liefde vir musiek by sy familie Mens Tops, Fan, Fans

Brendan Peyper kry sy liefde vir musiek by sy familie

Met sy John Deere-pet op sy kop en ’n liggrys trui sit een van Suid-Afrika se nuutste sangsensasies voor my. Wanneer die 19-jarige Brendan Peyper praat, kan jy die platteland in sy stem hoor en is dit duidelik dat sy voete plat op die aarde is.