Search for easy dinners, fashion, etc.
When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Nuwe week

37 Pins
·
6mo
Nuwe dag, nuwe week..
Stap met geloof en vertroue hierdie nuwe dag en week tegemoet. God lei jou, versterk jou en help jou om elke dag vreesloos te groet. Geseënde nuwe week!
Goeie Môre...
Mag hierdie nuwe week vir jou net seën en vreugde inhou. Onthou, die lewe is 'n lied, jy moet net die regte note speel... Voorspoedige Week!