Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan. #LiefGodGrootliks

Alomteenwooridge Vader dankie dat U by my is en my beskerm waar ek ookal gaan.

WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

.

Bible Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Afrikaans, Savior, Jesus Christ, Affirmations, Prayer, Amen

Scripture Verses, Bible Quotes, Scriptures, House, Afrikaans Quotes, Free Spirit, Philosophy, Amen, Friendship

Afrikaans Quotes, Witty Quotes, Night Quotes, Bible Verses, Psalm 23, Armies, Dear God, Jehovah, Summer Recipes

Pinterest
Search