God weet

Soms sê God jy moet wag, want hy weet presies op watter tyd en oomblik jy jou bestemming moet bereik.

GEBED VIR ONS BOERE Dierbare Here God, ons kom lê elke  Boer en sy gesin neer by U voete  vandag. Hulle word vermoor, vermink  en verjaag van hul eie plase af.  Heer, sonder hierdie boere wat van  vroeg tot laat swoeg sal ons Land en  Volk geen voedsel hê nie. Magtige en  Wonderlike Vader ons pleit dat U sal  Ingryp, want Here slegs U is so Magtig.  Heer, wees elke Boer en sy gesin Genadig. Beskerm, Bewaar en Koester  hul teen U Boesem.  Ons vra dit slegs uit Genade Heer. AMEN

Afrikaans

Pinterest
Search