Halfmaan Konfyt Hand Tertjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorv…
Strawberry Jam Tarts - Evil Shenanigans
Last October I had the opportunity to go to England and Ireland and the trip changed my life. Overall, I must admit, the food was pretty bleak. I was so
Konfyt tertjies (Jam tertjies)
RESEP: 4 X 250ml bruismeel 15 ml sout 375 ml yskoue margarien 125 ml yswater 2 Ekstra groot eiers Heelvrug appelkooskonfyt Bietjie koemeel 1 eiergeel 25 ml melk METODE: Sif meel en sout saam Rasper[...]
Vintage Jam Tarts Recipe - 101 Cookbooks
This jam tart recipe makes the cutest tarts ever. Cornmeal biscuit dough is the base, and you can play around with different shapes and sizes - they are delicious and buttery straight from the oven or at room temperature hours later.
Konfyttertjies
Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.
KLEIN TERTJIES SOET
APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...
KONFYT TERTJIES / JAM TARTS / HANDTERTJIES
RAAD VIR KONFYTTERTJIES 1. Rol die konfyt in meel. 2. Smeer eierwit aan die een rand van die sirkel en druk stewig toe met 'n vurk. Moenie die hele sirkel smeer nie, dan is dit eier op eier; dit moet wees eier op deeg dan klou dit beter. 3. Steek 3 gaatjies met tandestokkie in die doppie. 4. Plaas tertjies nou in die yskas vir ten minste 30 min. (laat die konfyt binne bly) Ade Le Vries: plaas bietjie gevriesde konfyt in die tertjie of spuit die konfyt na gebak in met 'n spuitnaald. Alda…
Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
Wat jy benodig: 2 koppies koekmeel 1 koppie ongesoute botter, in klein blokkies gesny 1 koppie maaskaas 1/2 koppie dikroom Jou gunsteling konfyt (Appelkoos is my gunsteling) Maak so: In 'n groot bak, sny b...