Terte

Collection by KARIN VAN ZYL • Last updated 10 days ago

488 
Pins
 • 
93 
Followers
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

  Custard Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Best Dessert Recipes, Sweet Recipes, Delicious Desserts, Chicken Recipes, Melktert Recipe, Korslose Melktert

Milk tart

Die Melktert resep was my Ma s'n. Dit is HEERLIK ...maklik en maak baie vinnig. Probeer gerus die resep. Jy kry baie soorte Melktert korse.. hierdie een is as jy nie wil sukkel met skilferkorsdeeg nie. Dit is net n smeerkors...maar HEERLIK. Foto's en resep..Kokkedoor Tessie Kemp. Oond 180°C.

Lewer 4 Jy benodig: 150 ml melk 2 eiergele 20 g koekmeel 60 g suiker 5 ml vanielje geursel 8 snye witbrood botter, vir smeer kaneelsuiker Klits 4 eetlepels van melk met die eiergele. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Beignets, Melktert, Biscuits, No Bake Treats, C'est Bon

Melktert jaffles

Lewer 4 Jy benodig: 150 ml melk 2 eiergele 20 g koekmeel 60 g suiker 5 ml vanielje geursel 8 snye witbrood botter, vir smeer kaneelsuiker Klits 4 eetlepels van melk met die eiergele.

  South African Recipes, Good Food, Fun Food, Bread Rolls, Dinner Tonight, Cornbread, Bread Recipes, Banana Bread, Recipies

MAKLIKE BROOD - net 3 bestandele - Marinda Kook

Kyk n warm broodjie op sy tyd is soos vir vra vir nog met konfyt. Die brood is so maklik. Waarmee jy dit geur of aanhelp is jou saak. Warm brood is liefde uit die hart. Stel jou oond op Continue reading MAKLIKE BROOD – net 3 bestandele→

  Quiche Tart Recipe, Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Savory Cheesecake, Melktert, Savory Tart, I Foods, Macaroni And Cheese

SOUTTERT - Marinda Kook

My ma het baie keer op ‘n Saterdag vir ons souttert gemaak. Dit was voor die dae van quiche. Jy kan die worsies vervang met Bullybeef as jy daarna voel. My ma het blikkies viennas gebruik – dit is Continue reading SOUTTERT→

  Mince Recipes, Pastry Recipes, Bread Recipes, Healthy Recipes, Pizza Muffins, Bread Rolls, Scones, Continue Reading, Family Meals

Slapdeeg vinnige kaasskons - Marinda Kook

Bestanddele: 500 ml bruismeel 500 ml gerasperde kaas 500 ml melk 5 ml sout 10 ml Rooipeper of soveel jy kan vat Metode: Meng alles saam Skep in kolwyntjiepannetjie en strooi kaas oor Bak vir 20 min by 180 grade Continue reading Slapdeeg vinnige kaasskons→

Bestanddele 65 ml botter 185 ml melk 1 eier 185 ml suiker 250 ml meel 5 ml bakpoeier 50 ml kakao knippie sout vanieljegeursel Sous 375 ml kookwater 375 ml suiker 45 ml kakao Kook ‘n paar minute saam. Diet Recipes, Cake Recipes, Recipies, Dessert Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Good Food, Fun Food

Sjokoladepoeding - Marinda Kook

Bestanddele 65 ml botter 185 ml melk 1 eier 185 ml suiker 250 ml meel 5 ml bakpoeier 50 ml kakao knippie sout vanieljegeursel Sous 375 ml kookwater 375 ml suiker 45 ml kakao Kook ‘n paar minute saam. Metode Continue reading Sjokoladepoeding→

 (Resepte op die webblad is alfabeties-scroll net af vir resep. South African Desserts, South African Recipes, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Cheese Cakes, Sweet Tarts, Something Sweet, Kos, Deserts

KAASKOEKE

AMARULA KAASKOEK AMARULA KAASKOEK JY BENODIG: KORS: 250 g gesmelte botter 1 pakkie tennisbeskuitjies VULSEL: 625 g roomkaas 225 g strooisuiker 22 g mielieblom 2 eiers 6 eiergele 1 teelepel...

  Tart Recipes, Dessert Recipes, Melktert, Cold Lunches, South African Recipes, Bread Cake, Sweet Desserts, Street Food, Marshmallow

Malvalekkertert - Marinda Kook

MALVALEKKERTERT Bestanddele 1 Blik Kondensmelk 65 ml Suurlemoensap 12 Kersies in die helfte gesny 375 g Malvalekkers Kleiner gesny 250 ml Orley Whip 5 ml Vanieljegeursel 125 ml Crushed Pynappel 1 x Boksie Nuttikrust Beskuitjies 90 ml Botter gesmelt 1 Continue reading Malvalekkertert→

Bestandele 250 ml sago 1 liter melk 1 stukkie pypkaneel 30 ml botter 4 eiers, geskei (hou die eierwitte) 100 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 3 ml sout appelkooskonfyt na smaak 2 ektra eierwitte Metode Week die sago in die Continue reading Sagopoeding→ South African Recipes, Recipies, Deserts, Ice Cream, Baking, Sweet, Puddings, Continue Reading, Parties

Sagopoeding - Marinda Kook

Bestandele 250 ml sago 1 liter melk 1 stukkie pypkaneel 30 ml botter 4 eiers, geskei (hou die eierwitte) 100 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 3 ml sout appelkooskonfyt na smaak 2 ektra eierwitte Metode Week die sago in die Continue reading Sagopoeding→