Dankie uit die diepte van my hart
'n vriendin is *vitamine vir die siel *minerale vir troos *koolhidrate vir daai dae wat jy 'n hupstoot nodig het.. *'n pleister vir 'n nerfaf gemoed & * ' n pynpilletjie as jou hart seer is... dankie vriendin dat jy gereeld my noodhulp kassie volmaak
Vriendskap maak die lewe spesiaal en SPESIALE mense soos JY maak die lewe 'n VOORREG en wanneer die lewe 'n voorreg is, is daar SIN in ons bestaan. Dankie vir jou Vriendskap! xx
Dankie... Jy beteken so baie vir my
Die Here het geweet ek het 'n vriendin soos jy nodig!! Dankie vir al jou liefde, raad & ondersteuning. Jy beteken baie vir my
Baie Dankie vir elke spesiale mens in my lewe
Dankie .. dat jy vir my bid, dat jy my deur moeilike tye dra & moed in praat, dat ons saam kan lag & saam kan huil.. dankie dat jy my altyd ondersteun