lees vir kinders

Collection by Karen Putter

41 
Pins
  Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kindergarten Themes, Free Printable Alphabet Worksheets, Worksheets For Grade 3, Afrikaans Language, Grammar Posters, Spelling Words, Basic Math

Spelling1

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

  Alphabet Writing, Preschool Writing, Math Literacy, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.

  Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Teaching Posters, Teaching Phonics, Preschool Cutting Practice, Afrikaans Language, Kindergarten Themes

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…

  Preschool Cutting Practice, Alphabet Writing Practice, Preschool Writing, Preschool Learning, Writing Skills, Teaching, Worksheets For Grade 3, Preschool Worksheets, Reading Worksheets

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.

Afrikaans Leesboek Vlak 1 by Lyna's School Stuff Quotes Dream, Life Quotes Love, Quotes Quotes, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Activities For 5 Year Olds, Kids Learning Activities, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets

Afrikaans Leesboek Vlak 1

Leesboek in Afrikaans Vlak 1. Hersien al die basiese klanke. Kan gebruik word vir ouer leerders wat sukkel om te lees.

  Printable Preschool Worksheets, 2nd Grade Worksheets, Preschool Learning Activities, Infant Activities, Learning Resources, Kids Learning, Moby Wrap, Afrikaans Language, Reading For Beginners

Gratis&Verniet | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

BEGIN MET HIERDIE GRATIS AANLYN KURSUS In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind wat jy nodig het om dadelik met tuisonderwys te kan wegspring. Vind onder andere uit: Waarop jy moet fokus as jou kinders laerskoolouderdom is Wat al die voor- en nadele van elkeen van die matriekroetes is Hoe om jou kind […]

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3 Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Cutting Practice, Afrikaans Language, Classroom Expectations, Rhymes For Kids, Spelling Words, Speech Language Pathology, Teaching Activities

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

  Grade R Worksheets, Worksheets For Kids, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Tony Robbins, Afrikaans Language, Word Building, Basic Math

Drieklanke Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Drieklanke Boek 2 [PDF] Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: aai, ooi, oei, eeu Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Segmentasie van sinne Lees en skryf sinne Lees klanke en bou woorde Skryf eie sinne

  Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Math Magic, Simple Math, Math Education, Free Preschool, Kids Learning Activities, Classroom Resources, Grade 3

Idiome is PRET – Graad 4 - Teacha!

Idiome is pret bestaan uit 'n PowerPoint les van 30+ bladsye en 60+ idiome, vyf aktiwiteite met 'n memo by elk, 60+ idiome om te druk en teen die muur te plak. Die hele jaar se idiome word gedek. Die aktiwiteite is ideaal om die vinnige werkertjies besig te hou en uit te daag. Gebruik […]

Classy Worksheets Grade 5 Afrikaans with Additional Worksheets for Grade 1 Afrikaans 2nd Grade Reading Worksheets, Grade 1 Reading, Measurement Worksheets, Free Printable Math Worksheets, Writing Worksheets, Kindergarten Worksheets, Afrikaans Language, Hidden Pictures, School Readiness

Classy Worksheets Grade 5 Afrikaans with Additional Worksheets for Grade 1 Afrikaans | Homeshealth.info

Classy Worksheets Grade 5 Afrikaans with Additional Worksheets for Grade 1 Afrikaans We collect this best photo from internet and choose one of the best for you, you can see Classy Worksheets Grade 5 Afrikaans With Additional Worksheets For Grade 1 Afrikaans and more pictures selection that posted here was carefully picked and uploaded by admin after selecting the ones that are best among the others. 126826 at Homeshealth.info.