More ideas from Karen
YSKAS SJOKOLADE KARAMEL lagiepoeding • 1 karton (150 g) sjokolademousse of kitspoeding • 1 karton (90 g) karamelkitspoeding • koue volroommelk ( • 250 ml room • 1 pakkie (200 g) Cream Crackers- of Tennisbeskuitjies • 1 blikkie (360 g) karamelkondensmelk 1. Maak die sjokolade- en kitspoedings afsonderlik aan met helfte van die melk volgens die aanwysings op die pakkies. 2. Klits die room styf en meng die helfte van die room met die sjokoladepoeding en die ander helfte met die karamelpoeding

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

A beautiful watercolor wreath of spring leaves and flower buds in shades of blue, these invitations are perfect for your child's first holy communion invitations. Come see our entire first communion invitation collection at Announcingit.com

A beautiful watercolor wreath of spring leaves and flower buds in shades of blue, these invitations are perfect for your child's first holy communion invitations, baptism invitations or christening invitations. Actual Size: x